Robertson Fees

Robertson Fees Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Robertson Fees, Festival, Robertson.

04/04/2024

🥳💃FIËSTA BESOEK CLANWILLIAM EXPO 2024 op 12 & 13 April!🕺🥳

Is jy een van daai mense wat 'n 🎉"party" lekker maak en die hele "vibe" by 'n fees is?

Hierdie kykNET tv-program soek jou dan by die Clanwilliam Skou!

Alle Clanwilliam Expo -kaartjies is steeds op "special" tot Vrydag, 5 April om 19:00
👇👇👇👇👇
www.kaarkies.co.za
OF
EFT by Boeta Genis 0836016456

MOENIE UITMIS OP HIERDIE NUWE GROOT KUIER in samewerking met DIRKIEG PRODUKSIES en Afrikaans Oppi Platteland nie! Dinge gaan KOOK!

SIEN JULLE BINNEKORT...😉

Clanwilliam Sakekamer Clanwilliam Toerisme Juanita du Plessis Mirandi Chris Steyn Marinda Kook Willem Botha Beauty Jay du Plessis Chris Else Ray Dylan Altus Theart Lollos Johan van der Merwe fans Afrikaans is Groot Clanwilliam, Klawer, Lamberts Bay, Elands Bay, Citrusdal Referral Network Swartlandskou Tulbagh Skou Robertson Skou Williston Landbouskou Loeriesfontein Landbou Skou Lutzville Landbou Skou 2024 Porterville Skougronde Riversdal Skou - Eg Plattelands Malmesbury Skou

Merry-go-rounds !!!! Klaar bespreek vir 2024.
02/04/2024

Merry-go-rounds !!!! Klaar bespreek vir 2024.

Geseënde paasfees.
29/03/2024

Geseënde paasfees.

21/03/2024

Kaartjies is NOU BESKIKBAAR!
Moenie lank wag nie want Early Bird Kaartjies is slegs 24uur Beskikbaar en is reeds 50% Uitverkoop binne ‘n uur!
Koue Bokkeveld Oesafdans 2024
Kry jou Kaartjies hier: 👇🏻
www.kaarkies.co.za



Juan Boucher
Karlien Van Jaarsveld
Chris Steyn
Annelie Du Toit
Danielle van Niekerk

14/02/2024
22/01/2024

Hiermee gee Robertson Lenteskou kennis van Algemene Jaarvergadering wat sal plaasvind op 15 Maart 2024 om 14:30 in die Wynland Losie. Slegs opbetaalde lede sal toegang verkry. Sorg asb dat u lewenslid en jaarlikse ledegeld betaal is. Enige mosies wat op die vergadering hanteer moet word, moet teen 29 Februarie 2024 by die kantoor ingehandig wees. Die skou president en bestuur wens almal 'n voorspoedige 2024 toe en ons sien uit daarna om vanjaar die skou se 125st bestaansjaar te vier .

08/10/2023

Ons wil graag dankie sê aan ons Hemelse Vader dat ons weer n baie suksesvolle skou kon aanbied. Daar is slegte weer en baie reën vir Vrydag en Saterdag voorspel, maar dit was nie Sy wil nie en die skou kon voort gaan sonder probleme. Ons is jammer dat baie van die stalletjies Donderdag opgepak het vir die storms wat voorspel is. Dit is ongelukkig nie in ons hande nie. Baie dankbaar vir ń baie suksesvolle perdeskou wat ons kon aanbied. Baie dankie aan elke perde eienaar, vertoner, afrigter en helper, sonder julle is dit nie moontlik nie. Baie dankie aan die beoordelaars en beamptes wat die weer trotseer het. Julle harde werk word opreg waardeer. Baie dankie aan elke borg wat sy weg oop gesien het om ń bydrae te lewer tot die sukses van Robertson skou! Baie dankie vir die getroue helpers op wie se nommers ons altyd kan druk. Julle is min maar ware staatmakers. Baie dankie aan elkeen wat die skou by gewoon het en dit saam met ons geniet het.

07/10/2023

Goeie môre!!! Dit het vannag lekker gereën, maar ons het geen probleme nie, ons gaan lekker skou!!!!

Baie geluk
06/10/2023

Baie geluk

Open fanscy dress
06/10/2023

Open fanscy dress

Indien enige persoon dalk n bestelling wil plaas Hennie se etes is beskikbaar vanaf Sondag 1 Oktober op die skougronde.
30/09/2023

Indien enige persoon dalk n bestelling wil plaas Hennie se etes is beskikbaar vanaf Sondag 1 Oktober op die skougronde.

Ons het vir Nicola Liversage fisioterapeut tydens die skou by ons. Sy is beskikbaar om haar dienste te lewer as daar eni...
30/09/2023

Ons het vir Nicola Liversage fisioterapeut tydens die skou by ons. Sy is beskikbaar om haar dienste te lewer as daar enige perde met probleme is tydens die skou kan jul haar kontak. Ondersteun haar asseblief, sy is ook n borg vir die perde afdeling. Baie dankie

Robertson skou is gereed vir lekker skou!!! Erkenning aan Bereta Swart vir die pragtige fotos!!
29/09/2023

Robertson skou is gereed vir lekker skou!!! Erkenning aan Bereta Swart vir die pragtige fotos!!

29/09/2023

Die tyd kom nader lekker vermaak vir die kinders soos facepaint, hairspray,sweets,spookhuis,paintball,games en pryse kan gewen word, spookasem en nog meer , ballone, springkasteel en speelgoed. Kom loer gerus in en wees deel van die pret

21/09/2023

Wees ń lekker mens!

05/09/2023

Ek se niks , was Al dàar maar Ek het tweede gekom....

31/08/2023

Goeie dag. Gou net weer herinner dat die stalbesprekings en inskrywings vandag sluit. Moenie môre spyt wees omdat jy te laat is nie. Hier is baie mense wat programme gevra het, maar ek het nog nie inskrywings ontvang nie! Ek wag vir julle!!

29/08/2023

Ek wil net weer al die perdevertoners herinner dat ons inskrywings Donderdag sluit. Stuur asb vir my.

24/08/2023

ROBERTSON LENTESKOU TOEGANSGELDE Dinsdag,Woensdag, Donderdag:
Skoliere:R35
Volwassenes:R50
Senior Burgers:R30
Vrydag, Saterdag:
Skoliere:R50
Volwassenes:R70
Senior Burgers: R30
WEEK KAARTJIES:
Volwassenes:R120
Skoliere:R90
Senior Burgers:R90

Ons het Vrydagaand 18 Augustus lekker Skoudans gehou saam met Riaan Benade en sy orkes, dankie ook vir Dirkie Gildenhuys...
22/08/2023

Ons het Vrydagaand 18 Augustus lekker Skoudans gehou saam met Riaan Benade en sy orkes, dankie ook vir Dirkie Gildenhuys vir sy reëlings.
Die skou komitee wil net nogmaals baie, baie dankie sê vir Rola Ford Robertson vir hulle groot borg vir die aand, asook Pastor West van Kings Church.
Dit word opreg waardeer!
Baie dankie aan Lani Marais vir die heerlike kos, Annette Eksteen wat baie moeite gedoen het met die saal se opmaak, baie dankie Tannie Lita Barry vir die borg van die tafeldoeke en Nomad Events vir die kroegfasiliteite, asook Hansie en Gawie Volschenk en HC vir julle hulp.
Skougroete
Schalk Burger

22/08/2023

Ek wil net weer vir al die perde vertoners/eienaars herinner dat Robertson skou inskrywings 31 Augustus moet in wees. Sal bly wees as julle so gou moontlik jul inskrywings vir my kan laat kry. Indien jul nog perde programme of inskrywingsvorms kort, sal ek graag aanstuur, los net n epos adres asb. Skou groete🐴

17/08/2023
16/08/2023

Vrydagaand is Robertson Skoudans!!! Ons gaan groot makietie met Riaan Benade en sy orkes! Daar is nog n paar kaartjies beskikbaar vir die wat dit saam met ons wil kom geniet. 🍾🥂💃🐴

Address

Robertson

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Robertson Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category


Other Festivals in Robertson

Show All