Robertson Lenteskou

Robertson Lenteskou More than just a horse show it's a celebration for everyone ! Top- tier equestrian competitions, entertainment, vendors and food stalls, merry-go-rounds.

There is something for everyone. Join us for an unforgettable show in the heart of the Winelands.

30/05/2026

🎯 Who is going to be the winner 🏆?

Dis nog so lank om te wag tot Robertson Lenteskou, so toe maak ons 'n plan!Ons is opgewonde om aan te kondig dat daar 'n...
27/05/2026

Dis nog so lank om te wag tot Robertson Lenteskou, so toe maak ons 'n plan!
Ons is opgewonde om aan te kondig dat daar 'n dressage en show jumping skou sal plaasvind 20 Junie 2026! 🌿

Volg die skakel om in te skryf: https://forms.gle/Vb7nw4kC64STTDz49
Vir meer inligting, kostes en klaslys, volg hierdie skakel: https://canva.link/2chm0pplu3b2qsz

Ons sien uit om julle daar te sien! 🦄

20/05/2026

Send a message to learn more

Een van ons komiteelede PK Uys neem deel aan die Agri Wes-Kaap/Santam Jongboer van die Jaar-Kompetisie. Pk ons is seker ...
19/05/2026

Een van ons komiteelede PK Uys neem deel aan die Agri Wes-Kaap/Santam Jongboer van die Jaar-Kompetisie. Pk ons is seker jou passie vir landbou en boerdery en jou leierskap sal nie ongesiens verbygaan nie. Die res van die komitee en Robertson gemeenskap staan bankvas agter jou !

12/05/2026
Aan alle Rolspelers, BAIE DANKIE uit die hart uit vir al julle ongelooflike harde werk gedurende die storm. Ons sien en ...
12/05/2026

Aan alle Rolspelers, BAIE DANKIE uit die hart uit vir al julle ongelooflike harde werk gedurende die storm.

Ons sien en waardeer elke ekstra uur en elke poging wat julle insit om ons dorp veilig en funksioneel te hou.

Dankie dat julle daar is vir ons in hierdie moeilike tyd – dit beteken regtig baie!

Ons d**k aan elkeen wat geraak word deur die storm. ❤️
12/05/2026

Ons d**k aan elkeen wat geraak word deur die storm. ❤️

Dankie vir die omgee.
12/05/2026

Dankie vir die omgee.

08/05/2026

Ons is super opgewonde om ons eerste kunstenaar aan te kondig tydens vanjaar se skou ! Bespreek asb 'n tafel by 066 188 1180 indien jy 'n heerlike steakete saam of vooraf die optrede wil geniet. Jou hek kaartjie vir die dag sluit toegang tot optrede in.

Hierdie foto is vir ons besonders spesiaal, Elda de Villiers (in die middle) is 88 jaar oud en volgens ons kennis was sy...
30/10/2025

Hierdie foto is vir ons besonders spesiaal, Elda de Villiers (in die middle) is 88 jaar oud en volgens ons kennis was sy die oudste Robertson Lenteskou-besoeker van 2025.

Wat dit nog meer spesiaal maak is dat Elda se pa Wyle Mnr. Hendrik van der Merwe ons skou president was van 1957 - 1961.

Mariana de Villiers links voor is Elda de Villiers se skoondogter en hier is hulle by BSc chemicals se stalletjie saam met Marietjie du Preez - foto geneem deur Elda se seun Naude de Villiers

Address

Dirkie Uys Street
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:30
Tuesday 08:00 - 12:30
Wednesday 08:00 - 12:30
Thursday 08:00 - 12:30
Friday 08:00 - 12:30

Telephone

+27236262512

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Robertson Lenteskou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category