InniVallei Musiek- en Wynfees

InniVallei Musiek- en Wynfees Maak reg vir die GROOTSTE musiekfees wat nog in die Breedevallei gehou is! Daar is ook gesinspakkette beskikbaar wees.

Mountain Mill Inkopiesentrum, op die oewer van die Worcester dam, bring die gewildste name in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf na Worcester. (slegs 1 uur vanaf Kaapstad) Die fees begin Donderdag 14 April, deure open om 16:00 waarna Bobby van Jaarsveld om 19:00 die naweek se jolyt sal afskop. Vrydagaand, 15 April tree Emo Adams en die gewilde Francois van Coke op en Saterdagaand is dit Kurt Darren

, Adam, Elvis se Seun en Irene-Louise van Wyk wat die feesgangers met ‘n drie en ‘n half uur skouspel gaan vermaak. Nie net is hierdie bekende sangers te sien nie, maar daar is ook 21 ander sangers wat die feesgangers op 2 buitelugverhoë gaan vermaak. 30+ Wynplase vanoor die hele vallei sal hulle wyne te proe en te koop kom aanbied en daar sal ook heerlike unieke kosstalletjies wees. Ouers kan gerus wees, daar sal hope kindervermaak aangebied word met ‘n area waar kinderoppassers die jongspan sal besig hou. Die kaartjiepryse wissel van R60 vir kinders vanaf 13 tot R150 per volwassene per dag, en ‘n naweek paspoort vir al 3 dae is slegs R250. Kinders 5-13 is gratis (1 per betalende volwassene). Kaartjies is beskikbaar by webtickets.co.za. Vir meer inligting, skakel Annelize Orton op 083 381 5890

03/12/2019

Op Vrydag, 13 Desember@ 19h30 hou ons n "Tribute to ABBA" deur Mike en die Harmonix (vanaf Barnyard Theatre) by ons Mountain Mill Amphitheatre! Koste vir n kaartjie, wat by info kiosk beskikbaar is, is net R50,00 per persoon. Julle kan dan by enige van ons Restaurante bestel. Kontak Arie Fourie 083 822 6698 of [email protected]

29/11/2019

WE HAVE JUST EXTENDED OUR BLACK FRIDAY SPECIAL FOR THE WHOLE WEEKEND (until Sunday) ! Come and get your ADAM tickets before it is SOLD OUT.

28/11/2019
04/10/2019

Remember to enter your little prince/princess into our Little mr/miss Mountain Mill Pageant. TODAY, Friday 04 October (which is the second last date), we will have our entry stand in front of Edgars again from 15h00 - 18h00. BIG PRIZES TO WIN!!

ONLY 5 DAYS UNTIL OUR BEER FESTIVAL, SATURDAY 28 SEPTEMBER 2019!!  DO YOU HAVE YOUR TICKETS YET? Tickets are available a...
23/09/2019

ONLY 5 DAYS UNTIL OUR BEER FESTIVAL, SATURDAY 28 SEPTEMBER 2019!! DO YOU HAVE YOUR TICKETS YET? Tickets are available at our info kiosk, or contact Arie Fourie 083 822 6698 / [email protected].

Kom kuier vir ons by InniVallei Fees vandag. Die weer is heerlik vandag. Lekker kinderaktiwiteite, lekker kunstenaars, r...
29/09/2018

Kom kuier vir ons by InniVallei Fees vandag. Die weer is heerlik vandag. Lekker kinderaktiwiteite, lekker kunstenaars, rugby, baie wyn, bier en gin

Address

13 Mountain Mill Drive
Worcester
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when InniVallei Musiek- en Wynfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to InniVallei Musiek- en Wynfees:

Share