Woester Avontuur Braaifees

Woester Avontuur Braaifees Kry jou kaartjie by www.woesterbraaifees.co.za

πŸ“… 30 April & 1 Mei 2026
πŸ“ Worcester
🎟️ Moenie dit misloop nie –
Die Worcester Braaifees is hier om 'n jaarlikse instelling te word, en hierdie jaar gaan ons gaan ons groot!

01/05/2026
01/05/2026

Ons vure brand hoog! Kom kuier saam!

πŸŽ‰πŸ”₯ Nuwe Fees Dag! πŸ”₯πŸŽ‰Ons hoof fees dag is hier julle, met baie verskillende goed wat vandag gaan gebeur! πŸ€©πŸ™ŒπŸŽŸοΈ Kaartjies b...
01/05/2026

πŸŽ‰πŸ”₯ Nuwe Fees Dag! πŸ”₯πŸŽ‰

Ons hoof fees dag is hier julle, met baie verskillende goed wat vandag gaan gebeur! πŸ€©πŸ™Œ

🎟️ Kaartjies beskikbaar by die hek – kom join die pret!

πŸ’¨ Moenie laat die wind jou afsit nie… ons gaan nog steeds vuur maak en lekker kuier! πŸ”₯πŸ”πŸŽΆ

Sien julle daar! πŸ˜πŸ™Œ

πŸŽ‰πŸ”₯ Nuwe Fees Dag! πŸ”₯πŸŽ‰Ons hoof fees dag is hier julle, met baie verskillende goed wat vandag gaan gebeur! πŸ€©πŸ™ŒπŸŽŸοΈ Kaartjies b...
01/05/2026

πŸŽ‰πŸ”₯ Nuwe Fees Dag! πŸ”₯πŸŽ‰

Ons hoof fees dag is hier julle, met baie verskillende goed wat vandag gaan gebeur! πŸ€©πŸ™Œ

🎟️ Kaartjies beskikbaar by die hek – kom join die pret!

πŸ’¨ Moenie laat die wind jou afsit nie… ons gaan nog steeds vuur maak en lekker kuier! 🎢

Sien julle daar! πŸ˜πŸ™Œ

01/05/2026

Bubble soccer and laser tag loading....

πŸ”₯ HAMPER GIVEAWAY ALERT! πŸ”₯Buy your Woester Braaifees Open Air Dance tickets and you could WIN an epic hamper packed with...
30/04/2026

πŸ”₯ HAMPER GIVEAWAY ALERT! πŸ”₯

Buy your Woester Braaifees Open Air Dance tickets and you could WIN an epic hamper packed with amazing goodies! πŸŽ‰

πŸ›’ How to enter:
Simply buy your tickets online via Webtickets and you’re automatically in the draw! All Open Air Dance tickets bought via Webtickets will be entered into the competition!

🎁 What’s up for grabs?
A mouth-watering hamper filled with top-quality treats, vouchers, and more – the perfect spoil for any braai lover!

- Aroma Spices Giftset
-Bella's Fyre Giftset
- R 1000 Voucher for Stettyn Family Vineyards
- Nuy Winery Muscadel bundle
- Best Events Catering Vouchers

⏰ Hurry! Competition ends:
30 April 2026 at 18h00

πŸ’₯ One lucky winner. BIG prizes. A Hamper worth R 3000 up for grabs!

Don’t miss out – secure your tickets now and stand a chance to WIN!

Ooh julle… mΓ΄re gaan dinge kook op hierdie dansvloer by die Woester Braaifees! πŸ”₯πŸ’ƒπŸ•ΊKom ondersteun ons by die mooie Worces...
29/04/2026

Ooh julle… mΓ΄re gaan dinge kook op hierdie dansvloer by die Woester Braaifees! πŸ”₯πŸ’ƒπŸ•Ί

Kom ondersteun ons by die mooie Worcester Piekniekdam area en kom geniet die vibes, kos en lekker kuier saam! πŸŽΆπŸ”πŸ”₯
Ons sien julle daar! πŸ™Œ

29/04/2026

Daar is min dinge so mooi soos n liggie in die natuur. Kyk na manne se talent! Sien julle almal mΓ΄re aand by die opelug dansbaan!

πŸŽ‰ KIDS OF ALL AGES WELCOME! πŸŽ‰Bring the whole family to the Woester Braaifees for an unforgettable experience! πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦πŸ”₯On...
29/04/2026

πŸŽ‰ KIDS OF ALL AGES WELCOME! πŸŽ‰

Bring the whole family to the Woester Braaifees for an unforgettable experience! πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦πŸ”₯

On Thursday, 30 April and Friday, 1 May 2026, we’re rolling out the fun with loads of activities for kids of ALL ages – from the little ones to the teens! 🎈🎢

Expect laughter, excitement, and a buzzing kiddies atmosphere while you enjoy everything the festival has to offer.

πŸ‘‰ Don’t miss out – make it a family day (or two)!

29/04/2026

Druk besig met setups vir mΓ΄re by die Woester Braai Fees πŸ”₯πŸ’ͺ Alles kom mooi bymekaar β€” ons is reg om die fees aan die brand te steek! πŸ™ŒπŸ₯©

Address

Park Agter Mountain Mill
Worcester

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woester Avontuur Braaifees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category