Noord-Suid Derby

Noord-Suid Derby Die Noord-Suid Derby 2022 sal van vanaf 24 Maart - 2 April by HTS Drostdy aangebied word! Meer as 30

Ons het vannaand, net voor die einde van die toernooi, die voorreg gehad om vir Leah en Hannes by ons te hΓͺ.Die manne he...
01/04/2022

Ons het vannaand, net voor die einde van die toernooi, die voorreg gehad om vir Leah en Hannes by ons te hΓͺ.

Die manne het dit verskriklik geniet en ons sien uit na mΓ΄re se laaste wedstryde vir die Afrimat Noord-Suid-Derby-2022 πŸ”₯.

31/03/2022

AFRIMAT NOORD-SUID-DERBY - TOESKOUERS WELKOM

Onthou dat Drostdy kontantloos is - betalings kan slegs met 'n kaart, Sticitt of SnapScan gedoen word.

Ons het gister Ε„ vol dag gehad met ons eerste rugby wedstryde wat plaasgevind het!Die manne se gees is hoog en die rugby...
31/03/2022

Ons het gister Ε„ vol dag gehad met ons eerste rugby wedstryde wat plaasgevind het!
Die manne se gees is hoog en die rugby is kliphard πŸ”₯.
Ons het die dag afgesluit met Ε„ Bok&Biltong funksie waar die afrigters Ε„ gesellige aand saam met ons hoofborge, Afrimat, Albany en Agrimark geniet het in die geselskap van Dawie Spies, Cohen Jasper en Christie Grobbelaar.

Ons sien uit na nog Ε„ dag van rugby πŸ™Œ.

BAIE GELUK aan al ons hokkiespanne wat deelgeneem het πŸ™Œ!
29/03/2022

BAIE GELUK aan al ons hokkiespanne wat deelgeneem het πŸ™Œ!

Day 6!Today was filled with celebrations, laughter and some tears.The atmosphere on the school grounds took a massive tu...
29/03/2022

Day 6!
Today was filled with celebrations, laughter and some tears.
The atmosphere on the school grounds took a massive turn as our hockey and netball made way for the rugby boys to move in.

Congratulations to all the netball and hockey teams that participated and left it all on the court and field - it was an honor hosting you and we applaud you for your great sportsmanship!

There's a sense of tension mixed with overwhelming excitement as we get ready for the first matches to take place tomorrow!

Boys are you ready?

BAIE GELUK  aan al ons netbalspanne wat deelgeneem het! πŸ™Œ
29/03/2022

BAIE GELUK aan al ons netbalspanne wat deelgeneem het! πŸ™Œ

Address

40 Somersetstraat
Worcester
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noord-Suid Derby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Noord-Suid Derby:

Share

Category