Western Holdings Hengel Klub

Western Holdings Hengel Klub WHHK is ñ klub geleë in die Goudveld met hengelaars in verskeie Vrystaat oewer hengel, match en feeder spanne.

Baie geluk aan Elzaan wat 3de geeindig het by die kampione van kampione toernooi by die dames afdeling
02/05/2023

Baie geluk aan Elzaan wat 3de geeindig het by die kampione van kampione toernooi by die dames afdeling

Baie geluk oom Charlie Hierdie is n spesiale tekeningOom Charlie het die kampione van kampione toernooie by gewoon1x snr...
02/05/2023

Baie geluk oom Charlie

Hierdie is n spesiale tekening
Oom Charlie het die kampione van kampione toernooie by gewoon
1x snr
1x meester
4x Veterane

28/04/2023

Sterkte aan ons Klub se lede wat die naweek vir Vrystaat gaan verteenwoordig by die kampione van kampione ons Hou vir julle duime vas
Dames meester
Elsa
Dames
Elzaan
Snr
Gysie
Jnr
Gordon
Vererane
Chalie

15/04/2023

Baie geluk aan ons Dames wat op geneem is in die volgende spanne

Protea
Elzaan
SAVOF B
Jacqueline
Adele
Lisa

28/03/2023

Klub kompitiesie sloep 25 maart
Dames
1ste Elzaan
2de Adele
3de Carina
0/19
1ste Gordon
2de Gielie
3de L Henning
0/13
1ste Louhan
2de Genevieve
3de Thinus
SNR
1ste Johan v L
2de Jaco v W
3de Machiel
Meesters
1ste Theuns
2de Dion
3de Chalie

Klub kompitiesie sloep 27/8/22Grootste karp 4.9kg Louhan van wykGrootste Baber 14.75kg J Crause0/8Jm kosterJaw visser0/1...
31/08/2022

Klub kompitiesie sloep 27/8/22

Grootste karp 4.9kg Louhan van wyk
Grootste Baber 14.75kg J Crause

0/8
Jm koster
Jaw visser
0/13
Lp van Wyk
Rd klemp
M klemp
0/19
Gm Brown
Ck Bezuidenhout
E Rowett
Dames
Ed Kleynhans
A Westraaf
Meesters
Tj can Loggerenberg
Wc Bekker
Cr Kleynhans
Snr
M Ferreira
J Crause
P Wheeler

Klub kompitiesie sloep c zoneDamesStephanie 15 vis 18.40kg0/19Gordon 15 vis 25.6kgStefan0/13Genevieve 7 vis 6kgChanteMee...
11/04/2022

Klub kompitiesie sloep c zone
Dames
Stephanie 15 vis 18.40kg
0/19
Gordon 15 vis 25.6kg
Stefan
0/13
Genevieve 7 vis 6kg
Chante
Meesters
Theuns 14 vis 48.9kg
Charlie
Johan
Snr
Johan 29 vis 57.9kg
Jaco Crause
Francois

MeestersJohan Prinsloo 15 vis 22.4kgChristoChrisSnrJaco van Wyk 32 vis 28.7kgWillemRuanDamesLisa 11 vis 33.40kgJacquelin...
25/03/2022

Meesters
Johan Prinsloo 15 vis 22.4kg
Christo
Chris
Snr
Jaco van Wyk 32 vis 28.7kg
Willem
Ruan
Dames
Lisa 11 vis 33.40kg
Jacqueline
Stephanie
0/19
Gordon 19 vis 23kg
Antonie
Machiel jnr
0/13
Marco 6 vis 4.4kg
Ruben
Chante
0/8
Jandre 4 vis 7.2kg
Thinus

18/01/2022

Klub kompitiesie by sloep 15 Januarie
Dames
1 ste Elzaan
2de Stephanie
3 Elsa
0/19
1ste Coenraad
2de Gordon
3de Dylan
0/13
1 ste Junior Theron
2de Chante
Meesters
1ste Theuns
2de Chalie
3 de Chris
Snr
1 ste Mauritz
2de Jaco
3de Johan

Baie geluk aan die volgende lede van ons klub met julle op names in die verskeie Nasinale spanneSasaccElzaanSAVOF Meeste...
19/12/2021

Baie geluk aan die volgende lede van ons klub met julle op names in die verskeie Nasinale spanne

Sasacc
Elzaan
SAVOF Meesters
Elsa
SAVOF B
Adele
SAVOF C
Rene

Kortlys
SAVOF c
Sandre

Baie geluk aan Theuns en Chalie wat opgeneem is by die veteran A span ons is Trots op julle
13/12/2021

Baie geluk aan Theuns en Chalie wat opgeneem is by die veteran A span ons is Trots op julle

Wil net graag vir ons klub se mense Baie geluk se met hulle puik Prestasies om deur te Kan gaan na die top in hulle AFDE...
05/12/2021

Wil net graag vir ons klub se mense Baie geluk se met hulle puik Prestasies om deur te Kan gaan na die top in hulle AFDELING by die Promaina

Elzaan
Theuns
Gysie
Jaco
Marjohn
Johan

Baie geluk aan elkeen van julle

Address

54 Nyala Str, Doorn
Welkom
9459

Telephone

+27826977275

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Western Holdings Hengel Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category