B&R Angling Legends

B&R Angling Legends Young anglers aiming to be te best

19/07/2022
01/12/2021

Kwaliteit produkte en die beste diens🎣🔥

Bertus en sy pa hengel die sandrivier vir n vinnige 24 uur sessie met groot sukses😁🎣Bertus slaag daarin om 4 mooi karpe ...
08/11/2021

Bertus en sy pa hengel die sandrivier vir n vinnige 24 uur sessie met groot sukses😁🎣

Bertus slaag daarin om 4 mooi karpe bo 7kg te land op spesie met 2 vis op n D rig met 2 jungle fruit tigers van SA Carp Baits en n berrylicious pop up om hom te critical balance,die ander 2 vis was gevang op n Ronnie rig met 1 berrylicious pop up geglug in berrylicious...hy het ook 2 mooi vis verloor omdat hy teen die margins hengel en die groot rivier karpe net te sterk is om te draai voor hulle jou in die snags in trek.

Sy pa Albert het ook 2 mooi karpe geland op n Ronnie rig met 1 berrylicious pop up geglug in berrylicious..

Op Albert se papgooi stokke het hy die vis gelooi met Simplicity se garlic soft floats met sy eie mengsel op die bom asook Twin Series Fishing se pampoenpit oozers met n degie backing.Die voer wat hy gebruik het vir papgooi was natuurlik sy groen sak Boulyn Kolletjie voer.

Kwaliteit produkte lewer kwaliteit vis..

Besoek ook nou Die Vishoekie hier in Virginia en gaan gesels bietjie met Bertus met sy bree kennis oor die damme en die riviere rondom ons en hy sal jou raad gee om ook die dik vis aan die lyn te kry..Sy pryse is tops en die produkte wat hy aanhou werk beslis.

Kwaliteit produkte lewer kwaliteit vis

Gaan ondersteun die manne met hulle sakpas pryse en goeie produkte en gesels lekker saam oor die hengel😁🔥Hulle is altyd ...
08/11/2021

Gaan ondersteun die manne met hulle sakpas pryse en goeie produkte en gesels lekker saam oor die hengel😁🔥Hulle is altyd bereid om raad te gee en te help waar hulle kan,hulle kennis oor damme en riviere rondom ons is breedt en hulle sal beslis kan help om daai dikkes aan die lyn te kry

21/10/2021
Zandré sy oupa en Shaune besluit om n lyntjie nat te maak by Oom appel se plek  vanaf die 6de oktober  7 uur die oggend ...
07/10/2021

Zandré sy oupa en Shaune besluit om n lyntjie nat te maak by Oom appel se plek vanaf die 6de oktober 7 uur die oggend tot 7 Oktober 12 uur die middag 😁🔥. Hulle slaag daarin om 14 vis vir die trip te kry waarvan die grootste karp 4.2 kg was en die baber 7 kg was😁🔥. Shaune vang sy pb Baber asook karp.😁🔥.
Hou die page dop groot dinge is oppad😁
Ons wil dan ook van die geleentheid gebruik maak om vir Bertus geluk te se met sy besigheid (die vishoekie) wat Saterdag die 9de oktober oopmaak😁🔥

Vrystaat😁🔥
10/08/2021

Vrystaat😁🔥

Wil jy jou kind die basiese tegnieke van hengel leer?Sukkel jy om tyd te kry om die jongspan dam toe te vat?Ons kan help...
12/07/2021

Wil jy jou kind die basiese tegnieke van hengel leer?
Sukkel jy om tyd te kry om die jongspan dam toe te vat?
Ons kan help!!

As jy belangstel om die jonspan of selfs jouself in te skryf vir n hengelkliniek waar jy die basiese tegnieke van stroppe bou,aas aansit asook hoe om te werp van die oewer af te leer kontak gerus vir Bertus per whatsapp by 0605070848 en hy sal jou add op n groep en verdere reelings tref🔥🎣

With the cold front coming over I decides to tackle the cold and do a specimen session at one of the toughest venues I h...
08/07/2021

With the cold front coming over I decides to tackle the cold and do a specimen session at one of the toughest venues I have fished over the years.

I took my rods out on monday at about 14:00 and 17 hours later I got a run on the berrylicous tigers of SA carping with a pop up just to critical balance my hookbait.I sadly lost that fish only meters away from the bank.

Tuesday at 14:00 I took my rods out again after getting some advice from Stephan from SA carping..One of my rods was a D Rig with 2 pineapple punch tigers from SA Carping and my second rod was a combi rig with 1 pineaplle punch tiger with a fake maize just to critical balance my bait..

10 hours later I got my first fish and a beautiful Freestate Sandriver commen carp to save the blank..

Wednesday morning I had another run on my D rig and also landed a beautifull commen carp.

I made use of a safety lead system and also made use of the mouse trap method to get this carp

I learned alot this session and had to work really hard to save the blank 🎣

I just want to thank Stephan from SA carping for a great product🔥

Net nog n dag by die Sandrivier ! Zandre met sy eerste een !! 🎣
01/07/2021

Net nog n dag by die Sandrivier ! Zandre met sy eerste een !! 🎣

19/06/2021

Address

Welkom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when B&R Angling Legends posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to B&R Angling Legends:

Share

Category