Namakwa-Jag Vredendal

Namakwa-Jag Vredendal Shooting events...

op Saterdag 30 Mei het Namakwa-Tak hul jaarlikse groepering skiet aangebied watbskuts die geleendheid bied om hul jag ge...
02/06/2026

op Saterdag 30 Mei het Namakwa-Tak hul jaarlikse groepering skiet aangebied watbskuts die geleendheid bied om hul jag gewere reg te kry voor die jag seisoen begin. Vir beter weersomstandighede kon ons nie voor vra nie en die 28 skuts wat deel geneem het kon in perfekte weer kondisies skiet.
Die skiet het behels van 2 x 3 groepering skiet op 200m en 2 x 3 groepering skiet op 100m.
Izak Hannekom het koning gekraai op 100m met die kleinste groep van slegs 10.8mm en Carel "Sniper" Maritz op 200m met n groep van 20.5mm
Izak was ook die algehele wenner van die dag gewees met die kleinste gemiddelde groep van die 100m en 200m saam.

Namakwa-tak wil almal hartlik bedank vir die deelname en hoop om almal die 27ste Junie weer te sien wat ons die Nagskiet gaan aandurf.

onthou om more 8h op die baan te wees manne!
29/05/2026

onthou om more 8h op die baan te wees manne!

kom manne....kom kyk of jul ketties reg is vir die jag seisoen!

kom manne....kom kyk of jul ketties reg is vir die jag seisoen!
25/05/2026

kom manne....kom kyk of jul ketties reg is vir die jag seisoen!

06/05/2026
Baie geluk met vandag se top skuts.Carel Maritz het siek siek kom deelneem en n prag voltal geskiet.Stiaan van wyk het e...
28/03/2026

Baie geluk met vandag se top skuts.
Carel Maritz het siek siek kom deelneem en n prag voltal geskiet.Stiaan van wyk het enetjie gemis en was 2de plek. Jean en Sybrand het ek 5 gemis en was saam in die 3de plek.Baie dankie aan elk se deel name en vir Braham van Zyl se heerlikke burgers.

Kom manne, staal skiet is altyd lekker!
23/03/2026

Kom manne, staal skiet is altyd lekker!

Baie geluk aan Boesmanland span wat die eerste plek by die intertak Chasa skiet behaal het asook die Namakwa-tak wat 3de...
23/03/2026

Baie geluk aan Boesmanland span wat die eerste plek by die intertak Chasa skiet behaal het asook die Namakwa-tak wat 3de plek behaal het.
Goed gedoen manne 💪

Baie dankie vir die wat gistraand se AJV bygewoon het.Baie dankie aan Maskam Wapens, Rotsvas skietbaan, oom RW Basson en...
22/02/2026

Baie dankie vir die wat gistraand se AJV bygewoon het.
Baie dankie aan Maskam Wapens, Rotsvas skietbaan, oom RW Basson en Lutzville Hotel vir die deelname om ons aand n sukses te maak. Hoop om almal by ons volgende skiet dag te sien.

17/02/2026

Algemene Jaarvergadering by Lutzville Hotel op 21 Februarie 18:30 vir 19:00.

Ons nooi alle lede en belangstellendes hartlik uit na die Algemene Jaarvergadering van Namakwa Jag, wat in Lutzville gehou word.
Wat jy kan verwag:

📣Gratis braaivleis-ete.
📣Lucky draw met ’n prys ter waarde van R1000.
📣Geweer- en toebehore stalletjies.
📣Vraag & Antwoord sessie met ’n geweersmit oor hoe om ’n meer akkurate vuurwapen te bou.

Kom deel in die bespreking oor die afgelope jaar en die planne vir die toekoms van Namakwa Jag. Jou deelname maak ’n verskil.
Kaapjag - Cape Hunt

Address

Vredendal
8160

Telephone

+27833482565

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namakwa-Jag Vredendal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namakwa-Jag Vredendal:

Share

Category