Vivo Boerebemarkingsdag

Vivo Boerebemarkingsdag Limpopo se GROOTSTE Boeredag!

'n Fantastiese netwerk en promosie geleenthede vir enige besigheid!

🤩🤩
10/09/2026

🤩🤩

“Wat vir my die meeste uitgestaan het, was die besondere samehorigheid op die terrein. Boere, uitstallers, borge, besoekers, personeel en vrywilligers het almal deel geword van een groter prentjie.”

Baie geluk aan ons wenners van die fotokompetisie!! 🤩🤩🥳🥳1ste plek: Danelle Oosthuizen2de plek: Gerhard Potgieter3de plek...
10/09/2026

Baie geluk aan ons wenners van die fotokompetisie!! 🤩🤩🥳🥳

1ste plek: Danelle Oosthuizen
2de plek: Gerhard Potgieter
3de plek: Christiaan Knox

Kontak ons asb. so gou as moontlik by: 082 086 2135

'n Groot Dankie!!
10/09/2026

'n Groot Dankie!!

Klankbank Uitsending - Dag 2 - Borge en uitstallers kry geleentheid om hulle besighede te bemark.  Dankie aan GT Oil & F...
08/09/2026

Klankbank Uitsending - Dag 2 - Borge en uitstallers kry geleentheid om hulle besighede te bemark. Dankie aan GT Oil & Fuel wat hierdie ruimte geborg het.

BEMARK JOU BESIGHEID OP ‘N UNIEKE BOERE MANIER!Kom maak jou merk b...

06/09/2026
06/09/2026
🌱'n Groot DANKIE aan Inteligro! 🌱Baie dankie aan Inteligro vir ons ongelooflike mooi komitee-drag! Julle het verseker da...
05/09/2026

🌱'n Groot DANKIE aan Inteligro! 🌱

Baie dankie aan Inteligro vir ons ongelooflike mooi komitee-drag!

Julle het verseker dat ons span nie net gemaklik is nie, maar ook stylvol en professioneel lyk.

Ons waardeer julle ondersteuning en betrokkenheid baie. 🙌

Dankie dat julle saam met ons help om die fees ’n sukses te maak! 🥔🌽🎉



InteliGro 🤩🤩

🏉 BOKKE WEN! 🔥🔥& nou… SKUIF DIE FEES ’N RAT HOËR! 🎶🎤 JUAN BOUCHER IS OP DIE VERHOOG! 🎤Die Bokke het gewen. Die tent is v...
05/09/2026

🏉 BOKKE WEN! 🔥🔥
& nou… SKUIF DIE FEES ’N RAT HOËR! 🎶

🎤 JUAN BOUCHER IS OP DIE VERHOOG! 🎤

Die Bokke het gewen. Die tent is vol. Die gees is aan die brand! 🔥

🎶🇿🇦 LEKKER VIVO!!! 🔥🍻
Juan Boucher

05/09/2026

Address

Vivo

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vivo Boerebemarkingsdag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vivo Boerebemarkingsdag:

Shortcuts

Share

Category