16/03/2024
LEKOA SING SAAM ...
Die GROOT party by Lekoa Lodge in Villiers is vol aan die gang ...
Sing saam, kuier saam, jol saam tot laat vanaand met Kurt Darren, Ricus Nel, Bernice West, Janie Bay plus Hugo, Marius en Andrew.
Stalletjies met smullekker kos en die vrolikste biertuin in die Vrystaat wag vir julle ...
Kry kaaartjies by Lekoa Lodge se hek ... of aanlyn by https://lekoasingsaam.allxsvip.co.za
Lekoa Lodge - Family Fun, Restaurant, Wedding & Conference Venue