VJK Cake & Co

VJK Cake & Co Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VJK Cake & Co, Performance & Event Venue, Engelbrecht Street, Viljoenskroon.

06/12/2021

En so het die laaste Red Die Teater vertoning by ons aangebreek met 'n "Bye bye Dolla vir Altyd" vertoning.

Dankie aan almal wat die afgelope naweek Jody Wayne, se optrede ondersteun het by Cake & Co met die voorlaaste optrede v...
30/11/2021

Dankie aan almal wat die afgelope naweek Jody Wayne, se optrede ondersteun het by Cake & Co met die voorlaaste optrede van .

Saam met die optrede het ons ook 'n 25ste verjaarsdag gehad.

Hier is 'n paar fotos van die aand.

29/11/2021

DOLLA MAAK KLAAR...

Dolla is amper hier. Haar heel laaste show vir die Vrystaat is in Viljoenskroon.

Daar is nog 10 kaartjies beskikbaar vir volgende Dinsdag aand.

Kry joune vandag nog by 0563432076.

Daar gaan heerlike steak en chips of slaai verkoop word vir net R65 uit ons kombuis uit. Sleg besprekings vir die wat die funksie bywoon.

Geen onder 18's.

Toegang - R180 per persoon.

Daar is nog 4 kaartjies oor vir Jody Wayne se kuier hier in Viljoenskroon.Skakel 0563432076 kantoor ure as jy hulle dalk...
23/11/2021

Daar is nog 4 kaartjies oor vir Jody Wayne se kuier hier in Viljoenskroon.

Skakel 0563432076 kantoor ure as jy hulle dalk wil opraap.

Dit gaan 'n lekker kuier wees. Soos altyd.

Kry julle kaartjies vandag nog vir Dolla se heel laaste show ooit in die Vrystaat. Moet nie soos met Lizz wag vir 99 nie...
16/11/2021

Kry julle kaartjies vandag nog vir Dolla se heel laaste show ooit in die Vrystaat.

Moet nie soos met Lizz wag vir 99 nie , 99 is gewoontlik te laat.

Kaartjies is oop en verkoop.

Bel vir Angi by 0563432076.

R180.

Ons saal is reg vir 'n privaat funksie more.
04/11/2021

Ons saal is reg vir 'n privaat funksie more.

Ons laaste show vir 2021.En Dolla se laaste show ooit.
31/10/2021

Ons laaste show vir 2021.

En Dolla se laaste show ooit.

Ons volgende show...
31/10/2021

Ons volgende show...

Dankie aan elke een in Viljoenskroon wat ons projek "Red die Teater" ondersteun het gister aand!Lizz Meiring se show was...
31/10/2021

Dankie aan elke een in Viljoenskroon wat ons projek "Red die Teater" ondersteun het gister aand!

Lizz Meiring se show was uitverkoop. En die mense het heerlik gekuier!

Ons doen nog twee van die shows om Teater te Red.

26 November Jody Wyane.

7 Desember - Dowwe Dolla se heel laaste show as Dolla ooit. Kaartjies sal binnkort beskikbaar wees.

Geniet 'n fotobeeld van gisteraand se Lizz show het in ons eie dorp!!

Cake & Co bedank die personeel van die hof in Viljoenskroon, wat Mr. Attie Barnard, se vaarwel by ons aangebied het die ...
30/10/2021

Cake & Co bedank die personeel van die hof in Viljoenskroon, wat Mr. Attie Barnard, se vaarwel by ons aangebied het die week.

Dit was vir ons 'n voorreg om reg te staan vir die geleentheid. Jakes het die kos hanteer.

Geniet u aftrede.

24/10/2021

Gister aand was daar 'n beerfest en musiek aand aangebied deur Willie van Straaten by Cake & Co. Die mense se gees was aansteeklik en lekker... Kyk hoe lekker het Viljoenkskroon se mense gekuier. Hierdi is kort voor huis toe gaan tyd geneem toe baie gaste al huis gekry het...

Dankie julle!

Address

Engelbrecht Street
Viljoenskroon
9520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VJK Cake & Co posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share