Hoërskool Ventersdorp Eeufees 2022

Hoërskool Ventersdorp Eeufees 2022 Ventersdorp Gekombineerde Skool bied aan Hoërskool Ventersdorp Eeufeesvieringe! Kom kuier saam met ou skoolmaats!

Onthou, Gesels, Geniet!
29 April: Prestige-Dinee
30 April: Feesdag, Sport, Stalletjies, Veiling, Gaskunstenaars en vele meer
1 Mei: Erediens

Grootste Manne-Aand nog ooit! Verskeie uitstallers, kosstalletjies en biertent! Maar moet nie die Manne van Manne-aand k...
12/08/2024

Grootste Manne-Aand nog ooit! Verskeie uitstallers, kosstalletjies en biertent! Maar moet nie die Manne van Manne-aand kompetisie vergeet nie! Spanne van 4 moet teen mekaar deelneem om die Mans-Man wisseltrofee te wen. Kom maak 'n draai en kom sien vir jouself waarom mans elke jaar uitsien vir die geleentheid.

Kom word deel van die Ventie-Span!
08/06/2023

Kom word deel van die Ventie-Span!

Dit is weer tyd vir lekker kuier en ons jaarlikse Ventie-fees!Kom geniet die dag saam met ons waar die manne vroegoggend...
28/04/2023

Dit is weer tyd vir lekker kuier en ons jaarlikse Ventie-fees!
Kom geniet die dag saam met ons waar die manne vroegoggend begin met krieket en dan die aand tree DIRK VAN DER WESTHUIZEN op.

Bespreek jou Boma vandag!

GRAAD 7 OPEDAG  17 AUGUSTUS 2022 17:00Ons wil u graag bekendstel aan die senior afdeling van Ventersdorp Gekombineerde S...
05/08/2022

GRAAD 7 OPEDAG
17 AUGUSTUS 2022 17:00

Ons wil u graag bekendstel aan die senior afdeling van Ventersdorp Gekombineerde Skool!
U word vriendelik uitgenooi na ‘n opedag vir graad 7-leerders en hul ouers, op die skoolterrein, om 17:00 op Woensdag 17 Augustus. Eetgoed en sitplek sal verskaf word, bring net u eie drinkgoed.
Ons sien uit daarna om met u te gesels!

RSVP 12 AUGUSTUS vir welkompakkies

GRADE 7 OPEN DAY
17 AUGUST 2022 17:00

We would like to introduce you to the secondary division of Ventersdorp Combined School!
You are cordially invited to an open day for learners and parents at 17:00 on Wednesday 17 August, on the school grounds. Food and seating will be provided; please bring your own drinks.
We look forward to meeting and talking to you!

RSVP 12 AUGUST for welcoming gift

Venties is nog nie klaar met ons 100jaar vieringe nie! Volgende is ons Manne-Aand.Manne, vat ń breek na die rowwe seisoe...
28/07/2022

Venties is nog nie klaar met ons 100jaar vieringe nie! Volgende is ons Manne-Aand.

Manne, vat ń breek na die rowwe seisoen, en kom geniet die aand saam met ons.

Address

34 Visser Street
Ventersdorp
2710

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27182642309

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Ventersdorp Eeufees 2022 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hoërskool Ventersdorp Eeufees 2022:

Shortcuts

Share

Category