Gifberg Spook

Gifberg Spook Gifberg Spook - die lekkerste Klein-fees in Suid-Afrika. Gifberg Spook . Die lekkerste bonzai-fees van die jaar.

Gaan stem asb op die WhatsApp groep vir die maand waarin jy die fees van alle feeste wil beleef!
19/11/2025

Gaan stem asb op die WhatsApp groep vir die maand waarin jy die fees van alle feeste wil beleef!

18/09/2025
Dis lekker om een van Gifberg se favorites voor te stel vir vanjaar se Gifberg Spook fees. Niemand laat ons dans soos Wo...
17/09/2025

Dis lekker om een van Gifberg se favorites voor te stel vir vanjaar se Gifberg Spook fees. Niemand laat ons dans soos Wouter Van De VenterWouter nie. 31 Oktober is ons almal hippie spokies.

Dis lekker om een van Gifberg se favorites voor te stel vir vanjaar se Gifberg Spook fees. Niemand laat ons dans soos Wo...
15/09/2025

Dis lekker om een van Gifberg se favorites voor te stel vir vanjaar se Gifberg Spook fees. Niemand laat ons dans soos Wouter Van De Venter nie. 31 Oktober is ons almal hippie spokies.

Ek is hierdie week wyd en syd en terug in tyd om die grootste geeste in Afrikaanse musiek bymekaar te maak vir vanjaar s...
05/09/2025

Ek is hierdie week wyd en syd en terug in tyd om die grootste geeste in Afrikaanse musiek bymekaar te maak vir vanjaar se Gifberg Spook fees. Ek is saam met Solzhenitsyn na goelags toe om Herman Kleinhans op te spoor. Ons twee is saam Bali toe om Jan Blohm en Gian Groen te loop haal. En, daarna het ons Bok van Blerk in Ysland gevind.

Volgende week gaan die soektog voort - dan is ons op jag vir die beste jong sanger-skrywers in Afrikaans.

https://www.quicket.co.za/events/334409-gifberg-spook-2025/

Address

Gifberg Holiday Farm
Vanrhynsdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gifberg Spook posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gifberg Spook:

Share

Category