03/06/2026
๐ WAT 'N DAG VOL AKSIE EN OPWINDING! ๐
Baie dankie aan elke besoeker, deelnemer, uitstaller, borg, vrywilliger en ondersteuner wat deel was van hierdie ongelooflike dag by die Upington Landbou Expo se Western Mounted Games Vertoning.
Van die dreun van die bikes tot die spoed en vaardigheid van die perde โ julle entoesiasme en ondersteuning het hierdie dag iets besonders gemaak. ๐๏ธ๐๐จ
Dankie dat julle die stof saam met ons opgeskop, die aksie geniet en gehelp het om nog 'n suksesvolle Expo-ervaring moontlik te maak. Sonder ons gemeenskap sou dit nie dieselfde gewees het nie.
๐ธ Hou ons blad dop vir nog foto's en hoogtepunte van die Expo 2026!
Tot volgende jaar โ waar tradisie, avontuur en gemeenskap saamkom