Kalahari Kuierfees

Kalahari Kuierfees Die Eiland Holiday Resort. Upington
'n Fees Sonder Brieke. Kalahari Kuierfees

Tollie Parton kom weer Upington toe met n splinternuwe show!!17 April 2026Tollie Parton was nog altyd die te eerlike vri...
09/03/2026

Tollie Parton kom weer Upington toe met n splinternuwe show!!
17 April 2026

Tollie Parton was nog altyd die te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid?
Is sy nes die dapper muis van ouds bereid om te sê dat sy ook vir niks skrik nie?
Jok sy nes daai vuil muis?
Wel, tottie en nie verder nie! In Tollie se nuutste aflewering kan sy ongelukkig nie help om die waarheid te laat glip nie.
Selfs ’n vreeslose fopdosser is soms weerloos teen natuur. Die liefde het haar kom sag maak.
Die probleem is egter, hoe lank gaan dit hou? En wie is die man wat haar hart so kom steel het?
Baie mense d**k dis Steve.
Watter Steve?
En kan dit wees?
Is dit te goed om waar te wees?
Dat ten spyte van wat daar oor haar gesê word, sy werklik eintlik net hier is om die goeie nuus te bring?
Daar is niks wat die liefde en ’n skaaptjop nie kan fix nie.
Teks: Wynand Kotze en Anne Hirsch
Musiek: Loki Rothman
GEEN sensitiewe kykers en geen onder 18's
**KALAHARI KUIERFEES BIED AAN ~ IN SAMEWEKING MET COURIER GUY & UPINGTON INN:
TOLLIE PARTON MET SY NUWE TONEEL- TOTTIE EN NIE VERDER!*
Kaartjies beskikbaar op ITickets

https://itickets.co.za/register/new/485658*

The Courier Guy
Upington Inn by Country Hotels
Kalahari Kuierfees
Cloudy Candles
Tollie Parton

Geseënde Kersfees aan elke Borg, Kunstenaars, Feesgangers en hul geliefdes!Following
25/12/2025

Geseënde Kersfees aan elke Borg, Kunstenaars, Feesgangers en hul geliefdes!

Following

Graatjie is moeg na 'n baie lang en besige jaar.Die kantoor sal gesluit wees vanaf 17 Desember tot 13 Januarie 2026!Sien...
16/12/2025

Graatjie is moeg na 'n baie lang en besige jaar.
Die kantoor sal gesluit wees vanaf 17 Desember tot 13 Januarie 2026!
Sien jul by die see!!!
Mág almal heerlik rus en lekker vakansie hou.

Nog Kalahari Kuierfees Foto's Vrydag 7 November 2025Rapha Photography by Freda baie dankie, ons waardeer dit!Baie dankie...
24/11/2025

Nog Kalahari Kuierfees Foto's
Vrydag 7 November 2025
Rapha Photography by Freda baie dankie, ons waardeer dit!
Baie dankie ook aan ons Borge wat dit moontlik gemaak het.
Rest Assured
Cloud Nine
Early B
Saxby Twins
AUDIO QUEST
Nadia Louw - Sangeres
Karlien Husselman Musician Songwriter
Die Eiland Holiday Resort - Upington
Dawid Kruiper Municipality
TENT RENT Company
Amusement For Africa - Fun Fair Amusement Rides





Rapha Photography by Freda baie dankie vir ons lekker Kalahari Kuierfees foto's!!!Baie dankie aan al ons borge wat die f...
24/11/2025

Rapha Photography by Freda baie dankie vir ons lekker Kalahari Kuierfees foto's!!!



Baie dankie aan al ons borge wat die fees moontlik gemaak het.
Ons waardeer jul!!
Jaco Ka'laari
Rest Assured
Cloud Nine
AUDIO QUEST
Karlien Husselman Musician Songwriter
Amusement For Africa - Fun Fair Amusement Rides
Die Eiland Holiday Resort - Upington
Container Park
Walker Industria




Baie geluk!!Henry Hayes was die wenner vanBubbly Bite Deli and Butchery armdruk kompetisie met sy heel lam karkas!!
19/11/2025

Baie geluk!!
Henry Hayes was die wenner van
Bubbly Bite Deli and Butchery armdruk kompetisie met sy heel lam karkas!!


Baie geluk Rayno Nel!!Jy hou ons naam hoog!!
15/11/2025

Baie geluk Rayno Nel!!
Jy hou ons naam hoog!!

Hoe sê ons dankie vir manne soos Wouter van  Van Zyl's Blasting & Grondwerke BK en Yvon van Upington Mahindra wat inspri...
10/11/2025

Hoe sê ons dankie vir manne soos Wouter van Van Zyl's Blasting & Grondwerke BK en Yvon van Upington Mahindra wat inspring en help as hul sien hier kort hulp? 'n Baie groot dankie vir jul aandeel om die Kalahari Kuierfees so 'n groot sukses te maak.
Ons waardeer dit opreg!!

Baie dankie Purified water on Tap vir ons water op die terrein en backstage by Kalahari Kuierfees!Drive through by Vispa...
10/11/2025

Baie dankie Purified water on Tap vir ons water op die terrein en backstage by Kalahari Kuierfees!
Drive through by Vispa Meubels Upington vir u gerief!

Baie dankie BAINS HOUSE!!
10/11/2025

Baie dankie BAINS HOUSE!!

Baie dankie Container Park vir jul Lieflike containers Vir ons kantoor En kaartjieverkope!Baie dankie ook aan Walker Ind...
10/11/2025

Baie dankie Container Park vir jul Lieflike containers Vir ons kantoor En kaartjieverkope!
Baie dankie ook aan Walker Industria vir die aflewering!

Address

Die Eiland
Upington
8801

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Kuierfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Kuierfees:

Share

Category