07/05/2026
Ons het Maart 23 komberse oorhandig aan Eljada versorgingsoord in Oudtshoorn. Dit is ongelooflik hoe baie mense by gedra het om hierdie te kon doen. Ek wil vir 1 en elkeen baie dankie sê vir julle ongelooflike bydrae. Dit was baaaaaie tyd en geld. Maar so die moeitewerd nadat ek daardie lag gesiggies gesien het. Nou werk ons aan n volgende projek.