Intermediêre Skool Vooruitsig

Intermediêre Skool Vooruitsig LEUSE: Mik hoog en steeds hoër.

Vandag het ons met trots ons Afrika klere aangetrek en saam ons kultuur, eenheid en erfenis gevier. Kleure, patrone en g...
25/05/2026

Vandag het ons met trots ons Afrika klere aangetrek en saam ons kultuur, eenheid en erfenis gevier.

Kleure, patrone en glimlagte het die skool laat straal.

Trots op ons Afrika wortels, trots op wie ons is.

Afrika dag viering , Maandag 25 Mei 2026
24/05/2026

Afrika dag viering , Maandag 25 Mei 2026

Moedersdag bederf van manspersoneelBaie dankie aan ons manspersoneel dat julle ons so spesiaal laat voel het. Dankie vir...
11/05/2026

Moedersdag bederf van manspersoneel

Baie dankie aan ons manspersoneel dat julle ons so spesiaal laat voel het.

Dankie vir die omgee, ons waardeer dit regtig.

Moedersdag funksie
11/05/2026

Moedersdag funksie

11/05/2026

Gr 4-6 Moedersdag item

07/05/2026

Pajama dag pret

07/05/2026
Donderdag, 7 Mei 2026
04/05/2026

Donderdag, 7 Mei 2026

Herinnering van Moedersdag funksie wat komende Vrydag is. Vrouens / Dames / Moeders / Tannies / Oumas kom en ondersteun ...
04/05/2026

Herinnering van Moedersdag funksie
wat komende Vrydag is.

Vrouens / Dames / Moeders / Tannies / Oumas kom en ondersteun asseblief hierdie poging.

Die kindertjies sien baie daarna uit om u te vermaak!

Address

Vooruitsigstraat 84/110
Upington
8801

Opening Hours

Monday 06:50 - 14:00
Tuesday 06:50 - 14:00
Wednesday 06:50 - 14:00
Thursday 06:50 - 14:00
Friday 06:50 - 14:00

Telephone

0543390715

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Intermediêre Skool Vooruitsig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share