ORC Tasting Room & Restaurant

ORC Tasting Room & Restaurant Our world-class wine tasting centre is located in the heart of the Northern Cape winelands, the town of Upington.
(1)

This attractive venue pays tribute to the rare natural beauty of our region with large wall decorations and high quality video footage depict

Like as jy by ons gedraai het dié naweek!Baie dankie vir almal wat lekker saam gekuier het die afgelope naweek by die  O...
01/06/2026

Like as jy by ons gedraai het dié naweek!

Baie dankie vir almal wat lekker saam gekuier het die afgelope naweek by die

Ons maak weer so volgende jaar!

Dit was ń voorreg om jou by ons te kon verwelkom! Jan Braai is enigetyd weer welkom!
28/05/2026

Dit was ń voorreg om jou by ons te kon verwelkom! Jan Braai is enigetyd weer welkom!

Kerkmuis kuiertent staan reg om julle te ontvang die naweek by Upington Landbou Skou.Kuier heerlik terwyl jy die hoofver...
26/05/2026

Kerkmuis kuiertent staan reg om julle te ontvang die naweek by Upington Landbou Skou.Kuier heerlik terwyl jy die hoofverhoog vertonings geniet.

🌈📖 TREK jou tekkies aan, bring jou geesdrif… dis tyd vir die BYBEL FUN RUN/WALK 2026 vanaf ORC Die Kerkmuis Restuarant! ...
26/05/2026

🌈📖 TREK jou tekkies aan, bring jou geesdrif… dis tyd vir die BYBEL FUN RUN/WALK 2026 vanaf ORC Die Kerkmuis Restuarant! 🏃‍♀️🏃‍♂️✨

’n Oggend vol pret, kleur, geloof en gemeenskap wag vir jou! 💙💚💛
Kom draf of stap saam met familie en vriende terwyl ons ’n mooi roete aanpak met ’n groter doel in gedagte. 🙌

📅 Dinsdag, 16 Junie 2026
⏰ 08:00
📍 Begin by ORC Proe Lokaal
🏃 6KM Fun Run / Walk + Color Run!
💸 Slegs R70 pp
👧 Kinders onder 12 GRATIS!

☕ BONUS? Cross Connect bied Cappuccino & Toasties vir net R60! 😍

Of jy nou hardloop vir die pret, stap vir die kuier, of kom vir die kleur-chaos… hier is plek vir ALMAL! 🎉

💙 Kan nie deelneem nie maar wil ondersteun? Donasies is welkom!

Deel met jou hardloop buddy, kerk familie of daardie vriend wat altyd sê hulle gaan begin oefen! 😄

19/05/2026
Ray Dylan vier OWK proelokaal se 10de verjaarsdag saam ons. Bespreek nou jou kaartjie en kom kuier heerlik saam!        ...
17/05/2026

Ray Dylan vier OWK proelokaal se 10de verjaarsdag saam ons. Bespreek nou jou kaartjie en kom kuier heerlik saam!

🎭✨ ’n Aand om te onthou by Die Kerkmuis! 🍷🍔Wat ’n absolute voorreg om deel te wees van so ’n ongelooflike aand saam met ...
15/05/2026

🎭✨ ’n Aand om te onthou by Die Kerkmuis! 🍷🍔

Wat ’n absolute voorreg om deel te wees van so ’n ongelooflike aand saam met Hoërskool Duineveld, die ATKV, die talentvolle akteurs, personeel en elke gas wat hierdie Onderwêreld-aand so besonders gemaak het! 👏🤩

Die lag, die stories, die vieringe en natuurlik die heerlike kos het weer bewys dat Die Kerkmuis die plek is waar herinneringe gemaak word! 💛

En goeie nuus vir die publiek… 😍
🔥 Ons Burger Promosie is STEEDS beskikbaar! 🔥
🍔 Sous burger met skyfies + koeldrank/koffie
📅 Slegs 15 Mei 2026
💸 Net R95!

Bring jou mense, bespreek jou tafel en kom geniet die warm atmosfeer, goeie geselskap en smullekker kos! 🥂✨

📍 158 Schröder Straat, Upington
📞 Besprekings: 079 594 1339

HoerskoolDuineveld ATKV DateNight LekkerKos RestaurantVibes SupportLocal Upington FoodieSA DinnerPlans BurgerLovers WineAndDine MaakHerinneringe NorthernCapeDining

Heerlike "Winter Warmer". Kry nou jou voorraad.Beskikbaar by OWK Proelokaal of courier tot by jou deur.Bestel vandag nog...
12/05/2026

Heerlike "Winter Warmer". Kry nou jou voorraad.
Beskikbaar by OWK Proelokaal of courier tot by jou deur.
Bestel vandag nog 0795941339

🍷 Wine Bin Specials 🍷Great wines, even better prices!Enjoy our selected Hedgehog wines for only R45 each until the end o...
11/05/2026

🍷 Wine Bin Specials 🍷
Great wines, even better prices!

Enjoy our selected Hedgehog wines for only R45 each until the end of May:

• Colombard
• Sauvignon Blanc
• Nouveau
• Sweet Rosé

Limited stock available — once it’s gone, it’s gone!

Opvoering van Matriek Voorgeskrewe boek, Onderwêreld, 14 en 15 Mei by Hoërskool Duineveld - Amptelik en Hoërskool Upingt...
10/05/2026

Opvoering van Matriek Voorgeskrewe boek, Onderwêreld, 14 en 15 Mei by Hoërskool Duineveld - Amptelik en Hoërskool Upington, in samewerking met ORC Tasting Room & Restaurant en ATVK-tak Rooiduin Upington.

Heerlike burger special vir wegneem bestellings of tafel besprekings kan by 079 594 1339 gedoen word om na die tyd lekker te kuier!

Address

158 Schröder Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ORC Tasting Room & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ORC Tasting Room & Restaurant:

Share