20/05/2026
Wat ’n ongelooflike dag! 🚀
Die Smit & Kie Family Day 2026 was ’n reuse sukses – alles te danke aan ons wonderlike borge en die ongelooflike ondersteuning van die gemeenskap.
Ons sien julle weer volgende jaar!