02/12/2024
๐๐๐๐๐๐ผ๐๐
๐ฒ ๐ฟ๐๐๐๐๐ฝ๐๐
Gratis toegang hierdie Vrydag, 6 Desember, 16h00 by ๐๐ถ๐ด๐ต๐ด๐ฟ๐ผ๐๐ฒ ๐๐ผ๐ฑ๐ด๐ฒ. ๐๏ธ
Kom doen solank kersinkopies๐๏ธ en geniet die feestelike atmosfeer met lekker musiek deur ๐ค๐๐๐๐ ๐
๐๐๐ฟ๐ผ๐ ๐ถ
Daar is heerlike kos en eetgoed te koop soos kerrie & rys๐ฒ, burgers๐, chips๐, pannekoek๐ฅ, pizza cones๐, roomys๐ฆ, donuts๐ฉ, en nog heelwat meer .
Verskeidenheid stalletjies soos vellies๐ฅพ, speelgoed๐งธ, tumblers, kersversierings๐, juwele ๐ en vele meer.
Kroeg๐ป beskikbaar vir die dorstiges๐น
Kom loer gerus na BB motors se uitstalling.๐
Bring almal en kom kuier lekker saam.๐
Vir navrae kontak
๐ฃ๐ฎ๐๐น๐ฎ
๐ฑ๐ฌ๐ด๐ฎ ๐ฎ๐ฑ๐ด ๐ฐ๐ฑ๐ต๐ฒ