Matrieks 1986 Reunie Hoërskool Hopefield

Matrieks 1986 Reunie Hoërskool Hopefield Ons is op soek na alle1986 HSH matrieks.

Fundraiser event.
29/08/2026

Fundraiser event.

Toer deur Huis Eureka. Elke foto het 'n stories.
25/08/2026

Toer deur Huis Eureka.
Elke foto het 'n stories.

By die Rollover Stopover Snoepie het ons 'n gebed gedoen vir 3 van ons klaslede wat nie meer met ons is nie.Kobus Wolfaa...
23/08/2026

By die Rollover Stopover Snoepie het ons 'n gebed gedoen vir 3 van ons klaslede wat nie meer met ons is nie.
Kobus Wolfaardt, (Madeleine) Lientjie Laing en Linda Lesch.

Gebed vir ons oorlede klasmaats
Hemelse Vader,
Vandag staan ons met dankbare, maar ook swaar harte stil by die herinnering aan drie van ons geliefde klasmaats wat nie meer saam met ons hierdie 40 jaar-reünie kan vier nie.
Dankie vir die jare wat U hulle aan ons geleen het – vir die herinneringe, die lag, die vriendskap en die besondere plek wat elkeen in ons matriekklas van 1986 se verhaal gehad het. Al is hulle nie vandag fisies hier nie, leef hulle voort in ons herinneringe en in die stories wat ons oor hulle sal vertel.
Here, troos asseblief hulle families en geliefdes wat steeds die leemte van hulle afwesigheid ervaar. Gee aan hulle vrede en die wete dat hulle geliefdes veilig in U hande is.
Ons is dankbaar vir die voorreg om hulle deel van ons lewe en ons skooljare te kon hê. Mag ons hulle vandag met liefde onthou en hulle nalatenskap in ons harte dra.
Rus in vrede, geliefde klasmaats. Julle sal altyd deel wees van die klas van 1986.
Amen.

23/08/2026

Matriekreünie naweek - 40 Jaar, Matrieks 1986
Saterdag, 15 Agustus 2026
Toer deur Hoërskool Hopefield
Dit is die oud Huisflyt klas van Juffrou Steenkamp wat nou Verbruikerstudies genoem word. Vir ons was dit Huishoudkunde.


23/08/2026

Matriekreünie naweek - 40 Jaar, Matrieks 1986
Saterdag, 15 Agustus 2026
Toer deur Hoërskool Hopefield
Die klok word gelui. Ons sit en staan voor die potte wat ons Alumni skenking is vir die skool. Daar is ook 'n bank met ons naamplaat op êrens op die skoolgronde wat geskenk was deur Marilee Laubscher .


23/08/2026

Matriekreünie naweek - 40 Jaar, Matrieks 1986
Saterdag, 15 Agustus 2026
Toer deur Hoërskool Hopefield
Verwelkoming deur Barend Jordaan


Matriekreünie naweek - 40 Jaar, Matrieks 1986Saterdag, 15 Agustus 2026Toer deur Hoërskool Hopefield Oud onderwyser (Afri...
23/08/2026

Matriekreünie naweek - 40 Jaar, Matrieks 1986
Saterdag, 15 Agustus 2026
Toer deur Hoërskool Hopefield
Oud onderwyser (Afrikaans en Tik), Mnr Jan Fouché vat ons op 'n begeleide toer deur skool. Dankie ook vir Barend Jordaan vir al sy reëlings en om hierdie vir ons spesiaal te maak.
Name van klasmaats is onder die Biologie Klasfoto. Die vanne is almal nooiensvanne.


Dit was 'n top 40 jaar reünie naweek saam met 1986 klasmaats by Hoërskool Hopefield. Soveel fotos nog op pad.
16/08/2026

Dit was 'n top 40 jaar reünie naweek saam met 1986 klasmaats by Hoërskool Hopefield. Soveel fotos nog op pad.


Address

Table View
7355

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matrieks 1986 Reunie Hoërskool Hopefield posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Matrieks 1986 Reunie Hoërskool Hopefield:

Shortcuts

Share

Category