03/01/2016
Goeiedag!! Hoop almal ht n geseende feestyd gehad. Ons is amptelik in n nuwe jaar en dt gan n besige en lekker jaar wees - so brace ur selfs!! Os nooi alle sportklubs uit om kontak te maak met os en te affilieer by die Forum sodat julle kan deel ytmaak van die Overberg sport struktuur. Sterkte vorentoe!