19/03/2026
Staanplek is vir die hele naweek en vir 8 mense ! as jy wil kom sommer al die Donderdag π
βn Lekker familiefees met top musiek, see, son en βn pragtige uitsig in Strandfontein! πβοΈπΆ
Kom geniet βn naweek vol musiek, kuier, lag en onvergeetlike herinneringe by die see. Bring jou familie en vriende en maak dit βn fees om te onthou!
π² Bespreek nou om teleurstelling te voorkom!
www.madeliefiemakietie.co.za