Willie le Roux Rugbyfees/Festival

Willie le Roux Rugbyfees/Festival Kom geniet Willie le Roux Rugbyfeesโ€“propvol rugby-aksie, pret en talentontwikkeling vir jong spelers!

๐Ÿ“ธ๐Ÿ‰ WILLIE LE ROUX RUGBYFEES 2026 ๐Ÿ‰๐Ÿ“ธDie aksie op die veld was ongelooflik, en nou is dit tyd om die herinneringe te herle...
11/06/2026

๐Ÿ“ธ๐Ÿ‰ WILLIE LE ROUX RUGBYFEES 2026 ๐Ÿ‰๐Ÿ“ธ

Die aksie op die veld was ongelooflik, en nou is dit tyd om die herinneringe te herleef!

Ons het die aksiefoto's van die verskillende spanne opgelaai. Ouers, spelers en ondersteuners kan die onderstaande skakels volg om die foto's van hul onderskeie spanne te besigtig en af te laai.

๐Ÿ”— O/10A's
https://drive.google.com/drive/folders/18cyinGs6W75CyF7YyJV03yFokf2frgJX?usp=sharing
๐Ÿ”—O/11A's
https://drive.google.com/drive/folders/1XQ914u6WYmJzF74rolpzxcF7yGPnbuUG?usp=sharing
๐Ÿ”—O/11B's
https://drive.google.com/drive/folders/18y0xItJWGYvUlNtiev7YO2Nsh8DECK_Y?usp=sharing
๐Ÿ”—O/13A's
https://drive.google.com/drive/folders/1MdEmIhpEq9ReeY5qxjihXSIo5Zanvkhq?usp=sharing
๐Ÿ”—O/13B's
https://drive.google.com/drive/folders/1Y4X_4cCdYiDz_Fq-SPySBKVDZSKYLjvX?usp=sharing
๐Ÿ”—O/13C's
https://drive.google.com/drive/folders/16YQxLw2z9YHOKmTnKiwPvfklCalOOPtv?usp=sharing

Baie dankie aan al die spelers, afrigters, ouers, ondersteuners, borge en beamptes wat die Willie Le Roux Rugbyfees weer eens 'n groot sukses gemaak het.

Geniet die foto's en deel gerus julle gunsteling oomblikke met familie en vriende!

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ DIE WILLIE LE ROUX RUGBYFEES IS TERUG IN 2027! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰Merk solank die datums op jou kalender โ€“ 19 tot 23 Maart 2027! ๐Ÿ“…Maak...
09/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ DIE WILLIE LE ROUX RUGBYFEES IS TERUG IN 2027! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Merk solank die datums op jou kalender โ€“ 19 tot 23 Maart 2027! ๐Ÿ“…

Maak gereed vir nรณg groter wedstryde, ongelooflike gees, top rugbytalent en herinneringe wat vir altyd sal bly leef. Die Willie le Roux Rugbyfees bring weer skole, spelers, ondersteuners en rugbyliefhebbers van regoor die land bymekaar vir โ€™n week vol aksie en opwinding! ๐Ÿ’ฅ

๐Ÿ† Top skole-rugby
๐ŸŽ‰ Ongelooflike atmosfeer
๐Ÿค Vriendskappe vir โ€™n leeftyd
๐Ÿ‰ Rugby op sy beste

Meer besonderhede volg binnekortโ€ฆ maar een ding is seker โ€” jy wil nie hierdie fees misloop nie!

๐Ÿ“ง Vir navrae kontak gerus: [email protected]

๐Ÿ‰ Baie dankie aan al ons skole! ๐Ÿ™ŒWat โ€™n ongelooflike voorreg was dit nie om soveel talentvolle spanne by die Willie le R...
31/03/2026

๐Ÿ‰ Baie dankie aan al ons skole! ๐Ÿ™Œ

Wat โ€™n ongelooflike voorreg was dit nie om soveel talentvolle spanne by die Willie le Roux Rugbyfees te kon verwelkom nie!

Ons wil opreg dankie sรช aan elke skool, afrigter, speler en ondersteuner wat deel was van hierdie spesiale geleentheid. Julle entoesiasme, sportmanskap en liefde vir rugby het die fees werklik besonders gemaak. ๐Ÿ’™

Van opwindende wedstryde tot wonderlike gees langs die veld โ€“ elke oomblik het bygedra tot โ€™n fees wat lank onthou sal word.

Ons hoop julle het dit net soveel geniet soos ons, en ons sien reeds uit daarna om julle weer volgende jaar te verwelkom! ๐Ÿ†

Veilig reis huis toe en sterkte vir die res van die seisoen! ๐Ÿ’ช

31/03/2026
31/03/2026

Address

Laerskool Lochnerhof
Strand
7100

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willie le Roux Rugbyfees/Festival posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Willie le Roux Rugbyfees/Festival:

Share

Category