Stilbaai-boekefees

Stilbaai-boekefees Die groot fees op die klein dorpie, alles oor boeke en skrywers, meestal Afrikaans.

Jonathan Ball Uitgewers het die name van die wenners uit altesaam 103 inskrywings in die twee kategorieƫ van sy Tafelber...
28/04/2026

Jonathan Ball Uitgewers het die name van die wenners uit altesaam 103 inskrywings in die twee kategorieƫ van sy Tafelberg Jeugboekpryse vir 2026 bekendgemaak.
In die kategorie vir fiksie vir tieners of jong volwassenes ouer as 13 jaar is die wenner Marita van der Vyver vir Twee halwes maak 'n hele.
Die wenner in die kategorie vir kinderboeke vir 8 tot 12-jariges is Brigette Labuschagne vir Bleeksiele kan brul.
Die wenners ontvang elk prysgeld van R50 000.
Beoordeling het anoniem plaasgevind, dus kon gevestigde en debuutskrywers op gelyke vlak meeding

Address

Stilbaai
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilbaai-boekefees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stilbaai-boekefees:

Share

Category