Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees

Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees Savor the flavor! The popular 'Voedsel- & Wynfees' will again take place during the December holiday - now even bigger and better!

It showcases wine tastings, local eats and more. Buy that special wines for the holiday!

About last night......🍷🍷🍷
21/12/2025

About last night......🍷🍷🍷

20/12/2025

Did you miss the first evening of the Stilbaai Kelders Voedsel- en Wynfees last night?
Then you have one more chance - see you tonight at the Stilbaai Community Hall.
Doors open at 4am until 8am.
Taste and buy awesome wines and enjoy great food!

19/12/2025

25 wynplase het 150 wyne vir vanjaar se Stilbaai Kelders Voedsel- en Wynfees gebring - dis die grootste verskeidenheid nóg waaruit julle kan kies!
Moet dit nie mis nie!

👉Vanaand (Vrydag) en Saterdag (20 Des)
👉Die deure maak om 4nm oop (tot 8nm).
👉Toegang is R250pp
👉Heerlike kos te koop.
👉Wynaankope is dadelik beskikbaar.
Sien julle by die Stilbaai Gemeenskapsaal!

Stilbaai Kelders Oppie Hoek Drankwinkel Stilbaai Mi Liquors Die Blou Seekat Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism Stilbaai Besigheidsforum Hessequa Tourism - The Explorer's Garden Route

Is jy reg vir Stilbaai se Voedsel- en wynfees?Vrydag en Saterdag (19 en 20 Des) in die saal.Vanaf 4 tot 8nm.Kaartjies by...
18/12/2025

Is jy reg vir Stilbaai se Voedsel- en wynfees?
Vrydag en Saterdag (19 en 20 Des) in die saal.
Vanaf 4 tot 8nm.
Kaartjies by die deure of koop aanlyn by Quicket.

The 2025 Food & Wine Festival promises to be an amazing wine tasting and buying wine event yet again.
With 25 wine farms that will have a total of 150 wines available, it is the biggest wine tasting event under one roof in the area - just the place to be to taste awesome wines before you buy it.

Herewith some key information:
▪️Dates: Friday & Saturday, 19 & 20 Dec.
▪️Hours: From 16:00 to 20:00
▪️Venue: Stilbaai Community Hall
▪️Entry: R250pp - and get R100 back when buying your first 6 bottles of wine
▪️Entry includes your wine glass
▪️A variety of great food and deli available.
▪️Buy tickets online at Quicket or available at the doors.

Mark your calendar and do not miss the Stilbaai Kelders Voedsel- en Wynfees.

Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees 2025! 🍷Kom kuier saam by hierdie jaar se Stilbaai Kelders Voedsel- en Wynfees  — waa...
11/12/2025

Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees 2025! 🍷

Kom kuier saam by hierdie jaar se Stilbaai Kelders Voedsel- en Wynfees — waar nie net 25 wynplase jou laat proe aan hul beste wyne nie, maar 15 ongelooflike kosstalletjies jou ook bederf met heerlike opsies.

Hier's ’n voorsmakie van die kosstalletjies wat jy kan verwag:

🍕 Nicolo's Pizzeria On The Go
🥓 AHS Biltong
🍔 Hamburgers
🌭 Taste Klein Karoo Salami & Karoonossi
🥙 Schwarmas
🍯 Beauty and the Bee
🧂Masterstock Fine Food Salts
🥖 Simple Food Ciabatta, Cinnabuns & Brode
🫒 Laharna Olyfprodukte
🍲 Curry Etc & Stilbaai Take Away
🧀 Kasselshoop Cheese
🧀 Pepper Tree Artisan Cheese
🌈 Maddy's Lovin Oven Macaroons en ander gebak

🍇 Met 25 wynplase op een plek, is dit die perfekte kans om nuwe gunstelinge te ontdek en spesiale feespromosies en geskenke te kry.

Hessequa Tourism - The Explorer's Garden Route Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism

The 2025 Food & Wine Festival promises to be an amazing wine tasting and buying wine event yet again.With 25 wine farms ...
11/12/2025

The 2025 Food & Wine Festival promises to be an amazing wine tasting and buying wine event yet again.
With 25 wine farms that will have a total of 150 wines available, it is the biggest wine tasting event under one roof in the area - just the place to be to taste awesome wines before you buy it.

Herewith some key information:
▪️Dates: Friday & Saturday, 19 & 20 Dec.
▪️Hours: From 16:00 to 20:00
▪️Venue: Stilbaai Community Hall
▪️Entry: R250pp - and get R100 back when buying your first 6 bottles of wine
▪️Entry includes your wine glass
▪️A variety of great food and deli available.
▪️Buy tickets online at Quicket or available at the doors.

Mark your calendar and do not miss the Stilbaai Kelders Voedsel- en Wynfees.

25 WYNPLASE150 WYNE!HEERLIKE KOS!DIT is wat voorlê by die 2025 Stilbaai Kelders Voedsel- en Wynfees!Wees voorbereid - ky...
09/12/2025

25 WYNPLASE
150 WYNE!
HEERLIKE KOS!
DIT is wat voorlê by die 2025 Stilbaai Kelders Voedsel- en Wynfees!

Wees voorbereid - kyk solank na die inligting ivm die wyne wat beskikbaar gaan wees in dié boekie.
Dit is ook hier beskikbaar:
https://heyzine.com/flip-book/36fc54fb31.html
Die boekie en 'n pen sal by die deure beskikbaar wees.

☑️Bestellings vir wyne kan by die Voedsel- en wynfees geplaas word en ook dadelik afgehaal word.

🍷Kom voorbereid vir 'n besonderse wynproefees
🍕- en koop heerlike kos.

▪️Wanneer: Vrydag en Saterdag, 19 en 20 Des.
▪️Vanaf 16:00 tot 20:00
▪️Waar: Stilbaai Gemeenskapsaal in Hoofweg-wes
▪️Toegang: R250pp - en kry R100 terug met die aankope van 1e ses bottels wyn
▪️Toegang sluit wynproeglas in
▪️Koop kaartjies aanlyn by Quicket. Kaartjies is ook by die deure beskikbaar.

Sien jou daar!

05/12/2025

Die 2025 Voedsel- en Wynfees beloof om weer eens 'n ongelooflike wynproe- wynkoopervaring te wees.
Met 25 wynplase wat 150 wyne beskikbaar gaan hê, is dit die grootste wynproegeleentheid onder een dak in die omgewing - net die regte plek om eers te proe voor jy koop!

Belangrike Inligting:
▪️Datums: Vrydag en Saterdag, 19 en 20 Des.
▪️Tye: Vanaf 16:00 tot 20:00
▪️Plek: Stilbaai Gemeenskapsaal
▪️Toegang: R250pp - en kry R100 terug met die aankope van 1e ses bottels wyn
▪️Toegang sluit wynproeglas in
▪️Verskeidenheid heerlike kos te koop.
▪️Koop kaartjies aanlyn by Quicket of koop by die deure.

Merk die kaleder - en sien jou daar!


Arendsig Handcrafted Wines Baleia Wines Beyerskloof Blaauwklippen Vineyards Bon Courage Wine Estate Cederberg Wines Graham Beck

Ons sien daarna uit om Beyerskloof weer vanjaar by die Voedsel- en wynfees te verwelkom.
03/12/2025

Ons sien daarna uit om Beyerskloof weer vanjaar by die Voedsel- en wynfees te verwelkom.

𝗕𝗲𝘆𝗲𝗿𝘀𝗸𝗹𝗼𝗼𝗳 𝘃𝗶𝗲𝗿 𝗗𝗲𝘀𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝘀𝗮𝗮𝗺 𝗺𝗲𝘁 𝗼𝗻𝘀!

Pinotage vier vanjaar 100 jaar in Suid-Afrika!
En met wie beter om dit te vier as Beyerskloof – die kelder wat al dekades lank bekend staan as die tuiste van Pinotage?

Beyerskloof is in 1988 deur Beyers Truter, ’n ware Pinotage-kampioen, gestig en dié plaas se Pinotage-wyne is een van die topverkopers in Suid-Afrika.
Twee van Beyerskloof se gewildste Pinotage-wyne, Pinotage Reserve en Pinotage Chenin Blanc, sal dié Desember by Stilbaai Kelders beskikbaar wees om te proe.

Beyerskloof is ook een van die 23 plase wat op 19 en 20 Desember by die Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees gaan uitstal.
Kom ontmoet vir Christiaan en kom ervaar hul reeks.

Dit is amper vakansietyd en dit beteken - Voedsel- & Wynfees !!Datums: Vrydag en Saterdag, 19 & 20 Des. van 16:00 - 20:0...
19/11/2025

Dit is amper vakansietyd en dit beteken - Voedsel- & Wynfees !!
Datums: Vrydag en Saterdag, 19 & 20 Des. van 16:00 - 20:00

Dié wynproe- wynkoopgeleentheid vind vir reeds meer as 30 jaar gedurende die Desember-vakansie in Stilbaai plaas en met 'n verskeidenheid kwaliteit wyne van 20+ wynplase, is dit voorwaar dié wynproe om nie te mis nie!

Boonop is daar ook heerlike kos, olywe, kaas en vele meer om te geniet.

Koop kaartjies by die deure of vooraf deur Quicket hier: https://l1nq.com/ot0tk

Volg ons Facebook-bladsy - Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees - vir al die inligting.
Sien julle daar!

Sien julle weer op 19 & 20 Desember 2025 vir die Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees!
09/01/2025

Sien julle weer op 19 & 20 Desember 2025 vir die Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees!

Address

Stilbaai Community Hall
Stilbaai-Wes
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stilbaai Kelders Voedsel- & Wynfees:

Share

Category