03/06/2026
πΎπ Laat dit POMP vir die Boere! ππΎ
By Oes & Vlam Fees gaan dit oor meer as net musiek, kuier en goeie tye, dit gaan ook oor gemeenskap, omgee en ondersteuning vir die mense wat ons land voed.
Ons is trots om saam met Droogtehulp te werk aan 'n spesiale inisiatief wat fondse insamel vir boere, plaaswerkers en landbougemeenskappe wat ondersteuning nodig het.
Met elke donasie wat gemaak word, help ons om hoop te bring waar dit die nodigste is. Saam kan ons 'n verskil maak en Suid-Afrika se landbougemeenskap versterk.
π
8 & 9 Augustus 2026
π Sandringham Farm, Stellenbosch
Kom geniet 'n onvergeetlike naweek van musiek, familie, vriende en feesviering en help ons om terug te gee aan die mense wat soveel vir ons land beteken.
β€οΈ Koop jou kaartjie.
β€οΈ Maak 'n donasie.
β€οΈ Laat dit POMP vir die Boere!
Saenzee Louw Burre Burger