Stellenbosch Kersmark

Stellenbosch Kersmark 18 November - 28 November 2026 GEEN ingangsfooi. Gratis parkering. This is a market not to be missed!

10 Glorious days of top Quality Art & Handwork from 210 stalls of sought after
artists and craftsmen, as well as a cosy restaurant and a wide variety of excellent
baked foods and confections.Bring the family, and expect to be delighted by the
variety and high standard of craft, art, and delicious home made foods!

15/04/2026
06/12/2025

Ons Kersmark het nou tot ’n geseënde einde gekom. Met dankbare harte kyk ons terug op dae gevul met lag, ontmoeting en die besondere warmte wat net die Kersseisoen kan bring.

Aan elkeen wat kom ondersteun het, wat gehelp het, gebid het en deel geword het van hierdie besondere tyd: Baie Dankie.

Mag hierdie somer kersfees vir elkeen geseënd en vol Jesus-liefde wees.

Groete die 2025 Stellenbosch Kersmark Span🎄✨🎄

04/12/2025

Dankie aan almal wat reeds kom ondersteun het. Mag elke besoeker hier nie net mooi dinge vind nie, maar ook ’n oomblik van rus, vreugde en die wete dat God se liefde met ons is.

Ons mark is nog aan tot Saterdag 06 Desember 2025 🎄

01/12/2025

Ons Kersmark is nou in die helfte, en dit was tot dusver ’n wonderlike sukses! Die liggies, geure en feesvreugde trek klomp besoekers, en ons is dankbaar vir elkeen wat al kom inloer het. Die tweede helfte lê voor met nog meer geskenkies, kuier en Kersfees-vreugde – kom beleef dit saam met ons! 🎄✨

Die 2025 Stellenbosch Kersmark lê vlak voor ons en die opgewondenheid hang in die lug. Die tente staan trots gereed, die...
24/11/2025

Die 2025 Stellenbosch Kersmark lê vlak voor ons en die opgewondenheid hang in die lug. Die tente staan trots gereed, die tafels is uitgelê en elke hoekie wag om gevul te word met die mooiste geskenke, die lekkerste eetgoed en die warmte van ons gemeenskap.

Ons sien uit om vir jou daar te ontmoet en te verwelkom🎄

26/10/2025

Die opgewondenheid borrel! 🎉
Al die beplanning begin soos ’n legkaart inmekaar pas — die prentjie raak nou duidelik! Nog net ’n maand...

Ons kan nie wag om saam met jou ’n Somer Kersfees te vier nie!🎄
Roep almal bymekaar — Ouma, Mamma, Tannie, Niggie, Dogter en Sussie... en moenie die manne vergeet nie: Oupa, Pappa, Oom, Neef, Seun en Boetie.

Vriende is almal hartlik welkom! 💚
26 November 2025 — ons tel die slapies af! ⏳

05/06/2025

Moenie hierdie kans misloop nie. AANSOEKE SLUIT OP 30 JUNIE 2025.

Skep,verkoop en deel jou passie met honderde feesgangers.
Moenie uitstel nie - Stuur nou jou aansoekvorm in en wees deel van die opwinding!

Address

Martinsonstreet Uniepark
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

021 883 3850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stellenbosch Kersmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stellenbosch Kersmark:

Share

Category