Erdzak Country Venue

Erdzak Country Venue Book your beautiful countryside wedding CountyVenue,, set in mature gardens on a farm near St It's probably Standerton's best kept secret.....

Beautiful countryside event venue which is set in mature gardens.

TSELANE and Matter's beautiful  wedding @ Erdzak Country Venue . All in white pink and gold.Flowers by Hannelie.Decor by...
06/03/2026

TSELANE and Matter's beautiful wedding @ Erdzak Country Venue . All in white pink and gold.
Flowers by Hannelie.
Decor by Nana.

Erdzak country venue se melkstal met die Starback troue. Altyd n veilige opsie ingeval van reën.
21/01/2026

Erdzak country venue se melkstal met die Starback troue. Altyd n veilige opsie ingeval van reën.

Dylan en Sanmarie dit was heerlik om jul vintage troue te doen. Baie geluk, mag julle lank en gelukkig saam wees!Blomme ...
14/12/2025

Dylan en Sanmarie dit was heerlik om jul vintage troue te doen. Baie geluk, mag julle lank en gelukkig saam wees!
Blomme deur Hannelie Van Der Linde

As gevolg van die reënstorm kon jy nie in die bos of in die kapel trou nie. Dus is jy die 1ste bruid wat deur kombuis va...
14/12/2025

As gevolg van die reënstorm kon jy nie in die bos of in die kapel trou nie. Dus is jy die 1ste bruid wat deur kombuis van die saal instap vir jou troue. Jy het dit met soveel grasie gedoen!! Jy het gestraal!! Mag julle baie gelukkig en lank saam wees. Ronique Koch en Jonathan Porter
Dekor en blomme deur Hannelie Van Der Linde

Ronique Koch jy was prentjie mooi en het gestraal. Baie geluk julle 2. Dit was geerlik om julle troue te kon doen.
14/12/2025

Ronique Koch jy was prentjie mooi en het gestraal. Baie geluk julle 2. Dit was geerlik om julle troue te kon doen.

Meng Laerskool Kalie de Haas en sy personeel, Bok van Blerk en Chris Steyn Plakkies hier op Erdzak en jy het n wen resep...
03/08/2025

Meng Laerskool Kalie de Haas en sy personeel, Bok van Blerk en Chris Steyn Plakkies hier op Erdzak en jy het n wen resep vir een ongelooflike aand!!

Address

Erdzak Farm, Vrede Road
Standerton
2430

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27836005625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Erdzak Country Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share