Standerton Teatro

Standerton Teatro Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Standerton Teatro, Performance & Event Venue, 52 Coligny Street, Standerton.

BESPREEK HIER:https://www.quicket.co.za/events/347920-verligting-kersblyspel/ #/VerLIGtingHierdie jaar se Kersspel, “Ver...
25/11/2025

BESPREEK HIER:

https://www.quicket.co.za/events/347920-verligting-kersblyspel/ #/

VerLIGting
Hierdie jaar se Kersspel, “VerLIGting”, neem jou op ’n roerende reis deur verskillende generasies — van kinders wat met opgewondenheid oor Kersfees droom, tot volwassenes wat in die chaos probeer onthou hoekom dit nog saak maak.
Met humor, musiek, eerlikheid en hoop wys elke toneel dat Jesus steeds die Lig is — in ons huise, ons families en ons gewone lewens.
“VerLIGting” herinner ons dat Kersfees nie perfek hoef te wees nie… net eg.
Kom ervaar ’n aand vol warmte, lag en geloof — en vind saam met ons weer die LIG in Kersfees

https://www.quicket.co.za/events/347920-verligting-kersblyspel/ #/VerLIGting Hierdie jaar se Kersspel, “VerLIGting”, nee...
13/11/2025

https://www.quicket.co.za/events/347920-verligting-kersblyspel/ #/

VerLIGting

Hierdie jaar se Kersspel, “VerLIGting”, neem jou op ’n roerende reis deur verskillende generasies — van kinders wat met opgewondenheid oor Kersfees droom, tot volwassenes wat in die chaos probeer onthou hoekom dit nog saak maak.

Met humor, musiek, eerlikheid en hoop wys elke toneel dat Jesus steeds die Lig is — in ons huise, ons families en ons gewone lewens.

“VerLIGting” herinner ons dat Kersfees nie perfek hoef te wees nie… net eg.
Kom ervaar ’n aand vol warmte, lag en geloof — en vind saam met ons weer die LIG in Kersfees.

26/09/2025
Onthou om julle kaartjies te bespreek! Julle wil nie hierdie geleentheid misloop nie🎹 Die Quicket skakel waar kaartjies ...
23/09/2025

Onthou om julle kaartjies te bespreek! Julle wil nie hierdie geleentheid misloop nie🎹 Die Quicket skakel waar kaartjies aangekoop word, is in die kommentaar hieronder

'n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg vir die vinnige vingers van hierdie twee S...
28/08/2025

'n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg vir die vinnige vingers van hierdie twee Suid-Afrikaanse klavier-legendes nie.

Die Repertoire strek vanaf boeremusiek tot by Bach, vanaf die blues tot by ballades.

Maak seker julle loop dit nie mis nie! Bespreek vroegtydig julle kaartjies by www.quicket.co.za. Die skakel sal in die 'comments' hieronder wees. Sien julle daar!

Address

52 Coligny Street
Standerton
2430

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27818151374

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Standerton Teatro posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Standerton Teatro:

Share