Prior Grange Festival - Wickets and Wines

Prior Grange Festival - Wickets and Wines This is Wickets & Wines at Prior Grange: where the spirit of the Cape meets the soul of the Free State.

Think local flavours, world-class wines, crackling cricket and festive vibes β€” all set against the stunning Karoo backdrop.

19/09/2025

SINGLE TICKETS NOW AVAILABLE

08/09/2025
04/09/2025
27/08/2025

Mandri Sutherland is gereed vir Springfontein – 24 Oktober 2025! ✨Ons Wickets & Wine Evening gaan ’n fees wees van krieket, wyn en geselligheid. πŸ₯‚πŸKaartjies vlieg soos vars gebakte roosterkoek – maak seker jy kry joune voor dit te laat is!πŸ“… Datum: 24 Oktober 2025πŸ“ Plek: PRIOR GRANGE GEUST FARMKry jou kaartjies hier πŸ‘‰https://qkt.io/4dXvd8 Moenie hierdie een misloop nie – dit gaan ’n aand wees om te onthou! 🎢🌟

Die program is propvol opwinding en – kom ons wees eerlik – waar in Suid-Afrika het jy al ooit van sΓ³ ’n unieke fees geh...
08/08/2025

Die program is propvol opwinding en – kom ons wees eerlik – waar in Suid-Afrika het jy al ooit van sΓ³ ’n unieke fees gehoor? Die Suid-Vrystaat gaan groot, en jy wil deel wees daarvan!

08/08/2025

Net 11 Vrydae oor!
Die grootste event in die Suid-Vrystaat is om die draai – 24 & 25 Oktober 2025 by Prior Grange, Springfontein – en jy wil nie diΓ© een mis nie!

πŸ“… Vrydag 24 Oktober – Future Farmer Forum
Vir net R350 (lunch ingesluit) kry jy toegang tot insiggewende gesprekke en praatjies, met Dr. Johnny van der Merwe as hoofspreker.

πŸŒ™ Vrydag Aand – Wickets & Wine Evening
Met Alvi’s Drift-wyn en ’n vertoning deur Mandri Sutherland. R4000 vir ’n tafel van 10 – en hier’s jou wiskunde-les vir die dag: vra net 9 vriende, en jy betaal maar R400 vir die aand, ete ingesluit!
Vir mans Γ©n vroue. Ons het kinderoppassers beskikbaar teen ’n klein fooi, sodat mamma en pappa sorgeloos kan kuier.

🏏 Saterdag 25 Oktober – Die Groot Dag
’n Aksie-bepakte dag vol Krieket 6’s, ’n skietkompetisie, en ’n pragtige markie om in rond te snuffel.

🎟 Moenie wag nie – bespreek jou plek vandag en wees deel van die stories waaroor almal nog gaan praat!

https://qkt.io/4dXvd8

Address

Prior Grange Guest Farm
Springfontein
9917

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prior Grange Festival - Wickets and Wines posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Prior Grange Festival - Wickets and Wines:

Share

Category