AGS Pinkster Park Trust

AGS Pinkster Park Trust Pinkster Park is a Christian campsite with affordable prices, a conference hall, kitchen and cottages

16/02/2025

Boek jou volgende konferensie of skoolkamp by Pinkster Park in Somerset.

Die parkie kry weer sy lentekleure ๐ŸŒธ
23/11/2024

Die parkie kry weer sy lentekleure ๐ŸŒธ

Vang die oomblik vol genot vasBoek โ€˜n konferensie by Pinksterpark
31/08/2024

Vang die oomblik vol genot vas
Boek โ€˜n konferensie by Pinksterpark

Kinders geniet Pinksterpark se speelarea deeglik. Boek jou volgende konferensie of skoolkamp by ons ๐Ÿ› Met die see slegs ...
24/08/2024

Kinders geniet Pinksterpark se speelarea deeglik. Boek jou volgende konferensie of skoolkamp by ons ๐Ÿ› Met die see slegs 10-15minute weg, kan jy nie vir beter en meer bekostigbaar vra nie.

Ontmoet vir pragtige Patience. Vir jare lank sorg sy al dat ons gastekamers netjies en gereed is vir ons konferensies ๐ŸŒป ...
23/08/2024

Ontmoet vir pragtige Patience. Vir jare lank sorg sy al dat ons gastekamers netjies en gereed is vir ons konferensies ๐ŸŒป

Kontrole by die hek verseker dat geen motors sonder toestemming die gronde binnegaan nie
19/08/2024

Kontrole by die hek verseker dat geen motors sonder toestemming die gronde binnegaan nie

Met โ€˜n klein buiteverhoog en โ€˜n lapa is daar vele opsies om jou kitaar uit sy kassie te haal en jouself te geniet!
19/08/2024

Met โ€˜n klein buiteverhoog en โ€˜n lapa is daar vele opsies om jou kitaar uit sy kassie te haal en jouself te geniet!

Pinksterpark is regoor Cape Garden geleรซ. Perfek vir โ€˜n koppie koffie of heerlike ontbyt!
17/08/2024

Pinksterpark is regoor Cape Garden geleรซ.
Perfek vir โ€˜n koppie koffie of heerlike ontbyt!

100 slaapplekke en meer as genoeg kampplek
14/08/2024

100 slaapplekke en meer as genoeg kampplek

Boek jou volgende konferensie by Pinkster Park
13/08/2024

Boek jou volgende konferensie by Pinkster Park

Vakansiepret by Pinkster Park ๐Ÿงบ Pak โ€˜n piekniek en geniet middagete op โ€˜n kombersie onder die lapa met vriende en famili...
24/06/2024

Vakansiepret by Pinkster Park ๐Ÿงบ Pak โ€˜n piekniek en geniet middagete op โ€˜n kombersie onder die lapa met vriende en familie ๐Ÿ–๏ธ

Waar herhinneringe gemaak word ๐Ÿ‰ Pinkster Park is die ideale vakansie wegbreuk vir diegene wat wil rus, see toe gaan of ...
23/06/2024

Waar herhinneringe gemaak word ๐Ÿ‰

Pinkster Park is die ideale vakansie wegbreuk vir diegene wat wil rus, see toe gaan of in hierdie geval, leer hoe om โ€˜n bal te gooi of skop.

Address

C/o Mondeor Road And N2 Highway
Somerset West
7130

Opening Hours

Monday 10:00 - 13:00
Tuesday 10:00 - 13:00
Wednesday 10:00 - 13:00
Thursday 10:00 - 13:00
Friday 10:00 - 13:00

Telephone

+27218581454

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Pinkster Park Trust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AGS Pinkster Park Trust:

Share