Umuzi Kunstefees

Umuzi Kunstefees 🗓️18 Sep - 27 Sep 2026
🎭Viering van kuns en kultuur soos geen ander!
📍Lake Umuzi, Secunda, Mpumalanga

Wow! Lekker!😍
17/09/2026

Wow! Lekker!😍

🎭🍴UMUZI KUNSTEFEEES SPECIALS!🍴🎭

Make your Kunstefees experience even better with delicious specials at eish!! 😍🔥

From the Jalapeño Burger and Calamari Strips to the Steak, Egg & Chips and Chicken Bacon Mayo Pizza there’s something for everyone! 🤤

👧Kids specials includes a meal, drink, ice cream AND entrance to Umuzi Kidz! 🎉

📅 Specials valid until 5 October 2026
📍 eish!! @ Lake Umuzi, Secunda

Come for the arts, stay for the food! 🎭❤️

!!

📚✨ ’N SPESIALE BOEKGESPREK BY UMUZI LEESFEES!Kom luister na ’n besondere boekgesprek met die bekroonde skrywer Elize Par...
17/09/2026

📚✨ ’N SPESIALE BOEKGESPREK BY UMUZI LEESFEES!

Kom luister na ’n besondere boekgesprek met die bekroonde skrywer Elize Parker oor haar boek Waar die doringbome sing! 🌿📖

Verwag ’n warm en boeiende gesprek oor stories, mense en die plekke wat ons vorm – en kry ’n unieke kykie na die wêreld agter die boek, asook die inspirasie wat Elize se verhaal tot lewe gebring het.

’n Gesprek vir almal wat lief is vir boeke, stories en die krag van woorde. Kom kuier saam en ontdek die storie agter die storie! 💛

📅 Donderdag, 24 September 2026
⏰ Begin: 10:30
📍 Umuzi Teater, Secunda
🎟️ R75.00 sluit alle gesprekke vir die dag in.
Kaartjies beskikbaar by: www.seatme.co.za

💙💚🧡❤️💛
LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Motors
The Bulletin
Nanouk

Yumm!😍
16/09/2026

Yumm!😍

🍤 UMUZI KUNSTFEES SPECIALS AT JUSTINO’S! 🎭🇵🇹🇲🇿

From 18–27 September 2026, join us at Justino’s for a taste of Mozambique while you celebrate the arts! 🎶✨

Enjoy these delicious specials:

🐷 Carne de Porco à Alentejana — R160
Fried pork cubes with clams

🍤 Half Kilo Prawns — R198
Medium prawns, grilled or Nacional, served with rice and chips

🥩 Picanha Steak — R395
Grilled on the Josper and served with chips

📍 Justino’s @ Lake Umuzi Waterfront, Secunda
📅 18–27 September 2026

See you soon! 🎶🍴

16/09/2026

DIE WAG IS AMPER VERBY! 🎭✨

Umuzi Kunstefees 2026 skop hierdie Vrydag af en ons kan nie wag om julle hier te verwelkom nie! 🤩

Die verhoog is reg. Die kunstenaars is reg. Nou kort ons net vir JOU! 👀🎟️

📅 18–26 September 2026
📍 Umuzi Teater | Lake Umuzi Waterfront
🎟️ Bespreek jou kaartjies op SeatMe

Sien jou by die Kunstefees! 🥳🎭

🎭✨ UMUZI KUNSTEFEES 2026 – SATERDAG 19 SEPTEMBER! ✨🎭Maak jou Saterdag gereed vir ’n dag vol teater, musiek, drama en hop...
15/09/2026

🎭✨ UMUZI KUNSTEFEES 2026 – SATERDAG 19 SEPTEMBER! ✨🎭

Maak jou Saterdag gereed vir ’n dag vol teater, musiek, drama en hope vermaak by die Umuzi Kunstefees! 🌟

🎟️ 09:00 – Skoonlief en die Ondier
Met Tascha Kotze, CJ Swart, Jennifer Myburgh en Angelique Kotze

🎶 14:00 – Wynand en Chereé Strydom
’n Vertoning vol musiek en groot treffers!

🎭 19:30 – Tronk met ’n D.
Met Elzabé Zietsman, Ignatius van Heerden en André Lötter

📍 Umuzi Teater, Lake Umuzi, Secunda
🎟️ Kaartjies beskikbaar by: https://www.seatme.co.za/discover/umuzi-kunstefees

💙💚🧡❤️💛
LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Motors
The Bulletin
Nanouk

'n Viering van kunste en kultuur met Afrikaanse toneel optredes deur SA se top verhoog en uitvoerende kunstenaars.

🎶 BACCHUS NEL – BY UMUZI KUNSTEFEES 2026! 🎶“Ek’s ’n donker man, onder die middernagmaan…” 🌙Bacchus Nel is nie sommer net...
14/09/2026

🎶 BACCHUS NEL – BY UMUZI KUNSTEFEES 2026! 🎶

“Ek’s ’n donker man, onder die middernagmaan…” 🌙

Bacchus Nel is nie sommer net ’n sanger en liedjieskrywer nie – hy is ’n storieverteller. Met sy unieke mengsel van diepte, deernis, fyn humor en fantastiese musiek, vertel hy stories wat jou laat dink, glimlag en soms sommer diep raak. 🎸✨

Van die geliefde “Op die plaas” tot sy vyf albums, het Bacchus Nel oor bykans twee dekades ’n besondere plek in Suid-Afrikaanse musiek ingeneem. Nou bring hy sy musiek en stories na die Umuzi Kunstefees, saam met Rian Britz op trekklavier en klavier en Rynier Prins op kontrabas. 🎶

📅 Vrydag 25 September 2026
🕒 Vertoning begin: 15:00

🎟️ Kaartjies:
R200 PP
R180 PP – Vriende van die Teater
R220 – By die deur

Kaartjies beskikbaar by: https://www.seatme.co.za/events/bacchus-nel-mtisysnt

💙💚🧡❤️💛
LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Motors
The Bulletin
Nanouk

🎭 BESPREEK JOU VERBLYF VIR DIE UMUZI KUNSTEFEES! 🎭Bespreek by een van ons akkommodasie-opsies en geniet hierdie eksklusi...
12/09/2026

🎭 BESPREEK JOU VERBLYF VIR DIE UMUZI KUNSTEFEES! 🎭

Bespreek by een van ons akkommodasie-opsies en geniet hierdie eksklusiewe voordele:

🏨 The Merchant Hotel
✨ 2 kaartjies per dag na ’n vertoning van jou keuse.
🏊🏻Komplimentêre toegang tot Aquazone waterpark.

🏨 InnGreen Hotel
✨ 1 kaartjie per dag na ’n vertoning van jou keuse.
🎟️ Addisionele kaartjies moet self aangekoop word.
🏊🏻Komplimentêre toegang tot Aquazone waterpark.

🏡 Umuzi Lodge
✨ 2 kaartjies per dag na ’n vertoning van jou keuse.
⛳ 4 gratis toegangsbewyse per dag tot Umuzi Golf of Umuzi Kidz.
🏊🏻Komplimentêre toegang tot Aquazone waterpark.

🏕️ Lake Umuzi Kamp Oase
Loopafstand van die Umuzi Teater, kaartjies beskikbaar by www.seatme.co.za
🏊🏻Komplimentêre toegang tot Aquazone waterpark.

📌 Belangrik: Hierdie voordele is slegs van toepassing op gaste wat spesifiek vir die Umuzi Kunstefees bespreek.

Bespreek jou verblyf by:
Landlyn: +27 (0)17 631 3506
Email: [email protected]

🎟️ Kaartjies beskikbaar by: https://www.seatme.co.za/discover/umuzi-kunstefees
🌐Kunstefees website: https://lakeumuzi.co.za/umuzi-kunste-fees/

💙💚🧡❤️💛
LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Motors
The Bulletin
Nanouk



fans

12/09/2026

🎭 UMUZI KUNSTEFEES IS OM DIE DRAAI! 👀✨

Wil jy eerste weet wat by Umuzi Teater gebeur én lekker voordele kry? 👀

💚 WORD ’N VRIEND VAN DIE TEATER!
👇 Volg ons WhatsApp-kanaal hier:
https://whatsapp.com/channel/0029VbBrvqrD38CPU3y6xy2f

🎟️ Kunstefees • Vertonings • Nuus • Spesiale voordele

Kunstefees Mpumalanga

Address

1 Kiewiet Street
Secunda
2302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Umuzi Kunstefees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category