Wieleskou

Wieleskou Music, Food, Family. A vibrant festival for the whole family with live music, delicious food, and fun for all ages.

From local talent to tasty eats and a kids’ zone, there’s something for everyone. Come celebrate with us and make memories that matter! Die Wieleskou word alreeds 15 jaar suksesvol aangebied by Graceland Hotel, Casino and Country Club in Secunda, Mpumalanga. Die skou word elke jaar besoek deur 4000 mense. Dit bied aan handelaars en uitstallers geleentheid vir optimale blootstelling. Hierdie webtuiste bied aan jou al die inligting oor die skou, hoe om te boek, wat die toegangs-gelde is en nog vele meer! Vir verdere inligting e-pos by [email protected]
[email protected]
Sien jou daar!

25/08/2026
🧡💙 AAN ONS BORGE — DANKIE! 💙🧡’n Skou van hierdie omvang is nie moontlik sonder ongelooflike borge nie! 🙌Aan elke besighe...
25/08/2026

🧡💙 AAN ONS BORGE — DANKIE! 💙🧡

’n Skou van hierdie omvang is nie moontlik sonder ongelooflike borge nie! 🙌

Aan elke besigheid en borg wat in die Wieleskou geglo het, ons ondersteun het en gehelp het om hierdie besondere geleentheid moontlik te maak — BAIE, BAIE DANKIE! 🧡

Julle ondersteuning maak ’n reuse verskil en help ons om ’n geleentheid te skep wat ons gemeenskap kan geniet en waarop ons trots kan wees. 🏎️🎶🔥

Dankie dat julle saam met ons die journey beleef het!
Dankie vir julle vertroue, ondersteuning en ongelooflike betrokkenheid.

🧡 SONDER JULLE SOU DIT NIE MOONTLIK GEWEES HET NIE! 💙

16/08/2026
❤️ ’n Spesiale dankie aan House of Plumbing! ❤️Ons wil graag weer uit ons harte baie, baie dankie sê aan House of Plumbi...
14/08/2026

❤️ ’n Spesiale dankie aan House of Plumbing! ❤️

Ons wil graag weer uit ons harte baie, baie dankie sê aan House of Plumbing vir die ongelooflike watertenk-kombo wat hulle vir ons trekking geborg het. 🎁

💧 Wat hierdie gebaar nóg meer besonders maak, is dat hulle self aangebied het om die installasie heeltemal gratis te doen! 🙌

Dit is ondersteuning soos hierdie wat ’n mens se hart warm maak. ❤️ Julle het nie net ’n fantastiese prys geskenk nie, maar ook bereidwilligheid, tyd en ekstra moeite om iemand se lewe ’n bietjie makliker te maak.

House of Plumbing, dankie dat julle saam met Hoërskool Oosterland en Wieleskou staan en in ons skool en gemeenskap glo. Ons waardeer julle meer as wat woorde kan sê! 🌟

Photo's from Dirty Deeds Audio Wieleskou 2026
14/08/2026

Photo's from Dirty Deeds Audio Wieleskou 2026

11/08/2026

🎉💧 WATERTENK-TREKKING! ONS HET ’N WENNER! 💧🎉

Het jy ingeskryf vir ons Watertenk-trekking? 👀😱

Baie geluk aan ons wenner! 🎉💦 Ons hoop hierdie awesome prys bring sommer baie waarde en vreugde!

🙏 ’n Reuse BAIE DANKIE aan House of Plumbing vir hierdie ongelooflike prys en vir julle ondersteuning. Julle maak dit moontlik om sulke lekker geleenthede aan te bied! ❤️

Dankie aan ELKEEN wat ingeskryf en ons ondersteun het — ons waardeer dit ongelooflik baie! 🫶

House of Plumbing, julle is AWESOME! 💙

Die items is ingehandig. Dit kan môre afgehaal word by Hoërskool Oosterland se admin kantoor. Tussen 8:00-14:00.
10/08/2026

Die items is ingehandig. Dit kan môre afgehaal word by Hoërskool Oosterland se admin kantoor. Tussen 8:00-14:00.

09/08/2026

Address

5 Drakensberg Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wieleskou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wieleskou:

Shortcuts

Share

Category