SionspoortVleis

SionspoortVleis Sionspoort Vleisfees word gehou
ten bate van Sionspoort Ned. Herv Kerk.

16/06/2026

Is jy lus vir 'n lekker kuier? 🔥🔥🔥Bring die hele gesin vir 'n dag vol pret en plesier, lekker kos en musiek by die jaarlikse Sionspoort Vleisfees! 🎊🎉 Sien jou by die Tuinhekkie in Randfontein, 1 Augustus 2026.🥳 Volg ons Facebook blad vir al die inligting.

🎉🌟Sionspoort Vleisfees.🔥🔥🔥 Lekker kos, lekker kuier en lekker musiek.🥳 Bring jou mense, kom maak nuwe vriende en kuier h...
15/06/2026

🎉🌟Sionspoort Vleisfees.🔥🔥🔥 Lekker kos, lekker kuier en lekker musiek.🥳 Bring jou mense, kom maak nuwe vriende en kuier heeldag saam 1 Augustus 2026 by die Tuinhekkie in Randfontein. 🎊

🔥✨️Moenie verveeld by die huis sit nie!🥁🌟 Daar is 'n groot kuier by die Vleisfees op 1 Augustus 2026.📣🎈🥳 Sien jou by die...
12/06/2026

🔥✨️Moenie verveeld by die huis sit nie!🥁🌟 Daar is 'n groot kuier by die Vleisfees op 1 Augustus 2026.📣🎈🥳 Sien jou by die Tuinhekkie in Randfontein! Ons gaan GROOT!🔥🥳🎉

🎉Tanya V is hierdie jaar die MC by die Vleisfees! 🔥🔥🔥 Kom kuier saam by die Tuinhekkie in Randfontein  op 1 Augustus 202...
12/06/2026

🎉Tanya V is hierdie jaar die MC by die Vleisfees! 🔥🔥🔥 Kom kuier saam by die Tuinhekkie in Randfontein op 1 Augustus 2026.🎊🎉🔥🥳

🎊1 Augustus 2026 by die Tuinhekkie in Randfontein! 🌻🔥Lekker gees by 'n lekker fees!🎶🥳Kom kuier saam!☀️🎉
05/06/2026

🎊1 Augustus 2026 by die Tuinhekkie in Randfontein! 🌻🔥Lekker gees by 'n lekker fees!🎶🥳
Kom kuier saam!☀️🎉

🎶🔥Sionspoort Vleisfees  is bekend vir lekker kos, lekker kuier en lekker musiek!🎊🥳 Kom kuier saam 1 Augustus 2026 by die...
05/06/2026

🎶🔥Sionspoort Vleisfees is bekend vir lekker kos, lekker kuier en lekker musiek!🎊🥳 Kom kuier saam 1 Augustus 2026 by die Tuinhekkie. 🔥🔥🎉

🥳 Shakira Peach  🎉 tree op 1 Augustus 2026 by die Vleisfees!🔥 Kom kuier saam by die Tuinhekkie in Randfontein! ✨️🎶Lekker...
29/05/2026

🥳 Shakira Peach 🎉 tree op 1 Augustus 2026 by die Vleisfees!🔥 Kom kuier saam by die Tuinhekkie in Randfontein! ✨️🎶Lekker kos, baie stalletjies en groot kunstenaars wat optree! 🎊Sien jou daar!

🥳1 Augustus 2026 is dit Vleisfees 🔥 tyd by die Tuinhekkie in Randfontein! 🎶🎉 "SKEMER " is daar en jy wil dit nie mis nie...
29/05/2026

🥳1 Augustus 2026 is dit Vleisfees 🔥 tyd by die Tuinhekkie in Randfontein! 🎶🎉 "SKEMER " is daar en jy wil dit nie mis nie!🎊

🌟Richann Brüssow is by die Vleisfees 1 Augustus 2026. 🔥🔥🔥By die Tuinhekkie in Randfontein. 🎉Moenie dit mis nie, ons hou ...
22/05/2026

🌟Richann Brüssow is by die Vleisfees 1 Augustus 2026. 🔥🔥🔥By die Tuinhekkie in Randfontein. 🎉Moenie dit mis nie, ons hou groot makietie met lekker kos, lekker kuier en lekker musiek. 🎶🥁Bring jou vriende en familie vir 'n groot Fees! Sien jou daar!

🥁🥁🥁 Rubber Duc is hierdie jaar by die Vleisfees! 1 Augustus 2026 by die Tuinhekkie in Randfontein.  🔥🔥🔥 🎉🎉🎉Groot verhoog...
15/05/2026

🥁🥁🥁 Rubber Duc is hierdie jaar by die Vleisfees! 1 Augustus 2026 by die Tuinhekkie in Randfontein. 🔥🔥🔥 🎉🎉🎉Groot verhoog, baie stalletjies, lekkerrrr kos en baie meer! Kom vir die fees en bly want dit is lekker!!! Sien jou daar!🥳

Address

Hoek Van Lazaar En Merwe Weg
Randfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27791993559

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SionspoortVleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SionspoortVleis:

Share

Category