EG Kerk Kermis

EG Kerk Kermis Welkom by die amptelike blad van die EG Kerk Kermis πŸŽ‰
Kom geniet ’n dag vol pret, heerlike kos, en samesyn vir die hele gesin!

Ondersteun ons en beleef die hart van ons gemeenskap. πŸ’›
Hou hierdie blad dop vir datums, en al die nuutste kermisnuus

01/06/2026
30/05/2026

Kom maak n draai. Ons wag vir julle

πŸ“153 Bedieninge oorkant Eland Car & Truck

Hier is lekker vermaak, lekker kos, lekker vibes en vele meer

29/05/2026

⏰Nog net 1 dag dan is dit Kermis!⏰

Maak seker jy kom maak n draai. Daar is hope pret vir die kinders van gesigverf, springkastele, go-karts, diere, Bee-Bee die By en vele meer.

Natuurlik tree Ram en Rappies koor ook op en die hoogtepunt IlΓ‘n van Staden !

πŸ—“οΈ 30 Mei 2026
πŸ“ 153 Bedieninge oorkant Eland Car & Truck

28/05/2026

⏰ NET 2 DAE OM TE GAAN! ⏰

Die opgewondenheid bou op… 😍
Ons kermis is amper hier en ons kan nie wag om almal daar te sien nie! 🌭🎢🎑

Kom geniet:
✨ Heerlike kos
✨ Pret vir die kinders
✨ Vermaak vir die hele familie
✨ Stalletjies, lekkernye en soveel meer!

πŸ—“οΈ 30 Mei 2026
πŸ“153 Bedieninge oorkant Eland Car & Truck

28/05/2026

πŸŽ‰πŸŒˆ ONS PROGRAM VIR DIE EG KERK RANDFONTEIN KERMIS 2026! πŸŒˆπŸŽ‰
Kom geniet ’n dag vol pret, lekker kos, vermaak en goeie geselskap saam met ons! πŸ₯³
πŸ“… 30 Mei 2026
πŸ•— 08:00 – 17:00
Ons sien julle daar! πŸ’™πŸ’šβ€οΈπŸ’›

27/05/2026

πŸŽ‰β° NET 3 DAE OOR TOT ONS EG KERK KERMIS! β°πŸŽ‰

Die opgewondenheid bou op en ons kan nie wag om julle almal daar te sien nie! 😍
Kom geniet β€˜n dag vol lekker kos πŸ”πŸŒ­, heerlike poedings 🍰, pret vir die kinders 🎈, fantastiese stalletjies πŸ›οΈ en hope kuier saam met vriende en familie!

Bring die hele gesin saam en kom maak mooi herinneringe by ons kermis! πŸ’›

πŸ“ 153 Bedieninge oorkant Eland Car & Truck
πŸ—“οΈ 30 Mei

Tyd kom al nader! Maak seker jy hou Saterdag oop en kom kuier vir ons. Hope pret wat wag! Van diere, go karts, Bee-Bee d...
25/05/2026

Tyd kom al nader! Maak seker jy hou Saterdag oop en kom kuier vir ons.
Hope pret wat wag!

Van diere, go karts, Bee-Bee die By , IlΓ‘n van Staden en vele meer!

Ons sien jou daar!
πŸ—“οΈ 30 Mei 2026
πŸ“ 153 Bedieninge oorkant Eland Car & Truck

25/05/2026

Moenie dit mis nie!

πŸ—“οΈ 30 Mei
πŸ“153 Bedieninge oorkant Eland Car & Truck

25/05/2026

Address

153 Bedieninge
Randfontein
1760

Opening Hours

09:00 - 19:00

Telephone

+27835533520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Kermis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category