Die Windpomp Pub & Grill

Die Windpomp Pub & Grill Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Windpomp Pub & Grill, Cnr Louis and Ventersdorp Road, Loumarina, Randfontein.

*Familie Restaurant & Kroeg
*Waar goeie tye bo aan ons lys is
*Vir oud en jonk!!!
*Ons kos is moer lekker!!
*Die bier is so koud soos jou skoonma se hart!!
*Speelplek vir die kinders met ń swembad om in af te koel!
*Kar was
*"Venu hire"
*" Live music"

02/06/2026

Hello mense Die Windpomp Pub & Grill vat hande met K9 Riders MCC om n verskil te maak in twee aftreeoorde in Tarlton, Grace en Eldorado retirement villages. Die 7de Junie 2026 vanaf 10 uur by Die Windpomp in Randfontein is almal welkom om by ons te kom kuier!!!! Ons wil vra dat jy jou hart sal oopmaak en iets te gee, elke bietjie gaan verder as wat ons besef!!!

02/06/2026
Kom geniet die Sandag!!!!
31/05/2026

Kom geniet die Sandag!!!!

Hello Randfontein, Die Windpomp Pub & Grill kom vra groot asb om ons te kom ondersteun Die 27 Junie 2026. Ons SPCA sukke...
31/05/2026

Hello Randfontein, Die Windpomp Pub & Grill kom vra groot asb om ons te kom ondersteun Die 27 Junie 2026. Ons SPCA sukkel baie finansieel en ons wil graag help. Ons vat hande saam met Hope for every life om ń verskil te maak!!!

Ons hou ń Potjiekos kompetisie. Dit gaan so werk.
Daar is plek vir 8 inskrywings!
Ons vra nie ń fooi nie maar vra wel om kos te maak vir 10 mense wat ons dan aan die publiek wil verkoop en daai geld dan skenk. Daar gaan pryse wees vir die wenners en beste/mooiste span gees!!!

As jy nie deel wil neem nie kom koop ń lekker bord kos of bring ń sak hondekos/katkos, kombers of kontant! Elke bietjie sal baie help!!
Hope for every Live het ń oopboek stelsel en almal is welkom om alle transaksies na te gaan!!!

Hoop om almal daar te sien!!!
Don't shop please adopt!!!

Lekker Bulle.......
30/05/2026

Lekker Bulle.......

Wat n lekker sonnige dag, kom geniet:Lekker kosAwesome menseLekker drink specials Live music vanaf 12h00Springkasteel Kl...
30/05/2026

Wat n lekker sonnige dag, kom geniet:
Lekker kos
Awesome mense
Lekker drink specials
Live music vanaf 12h00
Springkasteel
Klim en kloter
Swembad( as jy braaf genoeg is)
Karwas.......
net by Die Windpomp!!!!!

30/05/2026

Die man mag maar sing!!! Kom geniet die dag saam met ons by Die Windpomp Pub & Grill vir "live" musiek saam met Daemian Lee!!!
☆Gratis toegang☆
☆Almal welkom☆

Address

Cnr Louis And Ventersdorp Road, Loumarina
Randfontein
1759

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 22:00
Thursday 09:00 - 22:00
Friday 09:00 - 00:00
Saturday 09:00 - 00:00
Sunday 10:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Windpomp Pub & Grill:

Share