20/11/2025
20 November 2025
Onderwerp: DIE AFRIKANER FEES UITGESTEL
Na deeglike oorweging het die organiseerders van Die Afrikaner Fees besluit om die fees wat op 29 November by Die Voortrekkermonument sou plaasvind, uit te stel weens omstandighede buite hulle beheer en na deeglikke ondersoek in die weer voorspelling vir volgende week en naweek wat definitiewe reen en donderstorms aandui op die dag.
Dit was nie โn maklike besluit nie, maar dit is die beste besluit vir almal betrokke.
Hierdie fees word uitgestel en nie afgestel nie. Dit gaan beslis volgende jaar plaasvind met dieselfde vermaak, uitstallers en viering van Afrikaans, maar verkieslik onder dak. Ons sal die nuwe datum binne die volgende paar weke aankondig.
Persone wat reeds kaartjies gekoop het, sal die opsie hรช om รณf:
* hulle geld terug te kry, of
* hulle kaartjies te behou vir wanneer die Fees vroeg in die nuwe jaar gehou gaan word.
Ons wil dit duidelik stel dat die organiseerders die Fees self befons het, en nie publieke gelde gebruik het vir die Fees nie, wat beteken dat elke kaartjie houer het die opsie om hulle kaartjies oor te dra of hulle geld terug te kry.
Ons sal elke almal in kennis stel sodra die nuwe datum bevestig is.
Vriendelike groete
Die Afrikaner Fees