16/09/2026
| MERMAIDS |
Elaine se pragtige 5de verjaarsdag partytjie in ons piekniek venue, Roses & Rust
π§π»π©·π§π»ππ§π»π©΅π§π»
Het jy geweet by Enamel Rose:
- is al jou dekor ingesluit?
- is 'n welkom drankie ingesluit?
- is bodemlose koffie en tee ingesluit?
- is die venue hire ingesluit?
Ons doen die hele setup, jy kan net opdaag en die dag geniet!
[email protected]
0832362137
π©΅ππ©·π©΅ππ©·