Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi

Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi The new 2019 edition of this popular T20 cricket tournament for schools from across South Africa has

Permanently closed.

Address

Pretoria
0081

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Nuwe Noord-Suid T20 toernooi kom vir skolekrieket

’n Splinternuwe T20 kriekettoernooi vir skole van regoor die land word Maandag, 6 Augustus, in Pretoria bekendgestel.

Die Noord-Suid T20 skolekrieketoernooi, met AB de Villiers as die ambassadeur, vind in die September skoolvakansie in en om Pretoria plaas en gaan 16 skole in twee afdelings op die veld teen mekaar te staan bring. Die algehele wenspan sal prysgeld van R50 000 impalm vir hul skool om in krieket te belê.

De Villiers, asook die kapteins van al 16 spanne, sal by Maandag se bekendstelling by WEBUYCARS in Midstream teenwoordig wees; insluitende dié vanuit die suide en die platteland, wat danksy die borge ingevlieg sal word.

Die agt Suidspanne is Bishops Diocesan College, SACS, Wynberg Boys’ High en Paarl Gimnasium uit die Kaap; St Andrew’s College van Grahamstad; en Westville Boys’ High, Northwood School en Glenwood High School van KwaZulu-Natal.