03/09/2026
Semi-Soet - die musiekblyspel is terug - hierdie keer groter, beter en nóg snaakser by die Teatro, Montecasino.
‘n Hele nuwe verhoog en ‘n ensemble wat die wêreld van Semi-Soet nog groter maak!
En van hulle ons eie Viclectic Artists wat a splash maak in die ensemble
Sarah-Ann Van Der Merwe en Bongani Brian Ngobese
Veels geluk ✨💚
Ons is so trots op julle
‘n Groter verhoog. Nuwe energie. Dieselfde storie wat jy liefhet.
Vanaf 4 September 2026
9 Teatro, Montecasino
www.semisoetmusiekblyspel.co.za