01/09/2025
Skerpskutskietdag 2025
Dankie vir almal se belangstelling. Ons moes die dag egter kanselleer: CFR het sekere permitte afgekeur en sonder die invoerders se deelname sal ons nie die ervaring kan bied wat ons beplan het nie.
Ons hoop om dit weer in 2026 aan te pak. Hou asseblief ons kanale dop vir nuus!