PassieVol

PassieVol ’n Jaarlikse Paasproduksie deur Voelgoed Media, aangebied @ Moreleta Kerk. Ervaar hoe musiek, lofprysing en aanbidding saamvloei in ’n unieke geloofservaring!

15/09/2026

Retief Burger (Luidkeels) het ’n afspraak met jou - en nog ’n paar duisend mense!😉

Op 18 April 2027 stap hy saam met Elmé Churr, Monique Steyn, Nádine, Ruan Josh en Jo Black op die PASSIEVOL-verhoog.

Maar jy kom nie net om hulle te hoor sing nie. Jy kom om saam te sing! Om saam te aanbid, om stil te word en dalk weer met nuwe oë te kyk na die Een waarin ons hoop lê.

PASSIEVOL 2027 – JESUS, HELDER MÔRESTER herinner ons dat selfs wanneer die pad donker lyk, Jesus steeds daar is - en die nuwe dag reeds aangekondig is.

Luister na Retief … en kom beleef dit self.

🎟️ VoelgoedEvents – kliek op https://tinyurl.com/PassieVol2027
📅 Sondag 18 April
🕒 16:00 tot 18:00
📍 Moreleta Kerk, Pretoria

Met trots geborg deur Finbond Mutual Bank.

15/09/2026

Nádine gaan daar wees, maar die belangriker vraag is: gaan jý?🌟

PassieVol is een van daardie geleenthede waar jy nie net in ’n stoel sit en luister nie! Jy sing saam, aanbid saam, word stil en jy onthou weer waar jou hoop lê!

Op 18 April deel Nádine die verhoog met Retief Burger, Elmé Churr, Monique Steyn, Ruan Josh en Jo Black vir die vyfde PASSIEVOL-produksie.

Die tema vir 2027 is JESUS - HELDER MÔRESTER - ’n viering van die goeie nuus dat die graf leeg is, Jesus leef en ons daarom met hoop vorentoe kan kyk.

🎟️ VoelgoedEvents – kliek op https://tinyurl.com/PassieVol2027
📅 Sondag 18 April
🕒 16:00 tot 18:00
📍 Moreleta Kerk, Pretoria

Met trots geborg deur Finbond Mutual Bank.

🎉 𝗕𝗔𝗜𝗘 𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞, Tanya Loots ! 🎉Tanya is die gelukkige wenner van ons 𝗣𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲𝗩𝗼𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳-𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲! 🥳 Sy wen 4 kaartjies én ’n...
11/09/2026

🎉 𝗕𝗔𝗜𝗘 𝗚𝗘𝗟𝗨𝗞, Tanya Loots ! 🎉
Tanya is die gelukkige wenner van ons 𝗣𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲𝗩𝗼𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳-𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲! 🥳 Sy wen 4 kaartjies én ’n uitnodiging na die 𝘀𝗽𝗲𝘀𝗶𝗮𝗹𝗲 𝗩𝗜𝗣-𝗲𝘁𝗲 𝗺𝗲𝘁 𝗩𝗼𝗲𝗹𝗴𝗼𝗲𝗱 𝗠𝗲𝗱𝗶𝗮, 𝗸𝘂𝗻𝘀𝘁𝗲𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀 𝗲𝗻 𝗯𝗼𝗿𝗴𝗲!! 🥂✨.
Ons sien uit daarna om julle by PassieVol 2027 te verwelkom. ❤️

𝗗𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲 𝗮𝗮𝗻 𝗲𝗹𝗸𝗲𝗲𝗻 𝘄𝗮𝘁 𝗱𝗲𝗲𝗹𝗴𝗲𝗻𝗲𝗲𝗺 𝗵𝗲𝘁! Ons waardeer julle ondersteuning en entoesiasme. 🎤✨

Met trots aan jou gebring deur Voelgoed en Finbond Mutual Bank, in samewerking met EPH Group.

🎟️ 𝗣𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲𝗩𝗼𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳: https://tinyurl.com/PassieVol2027
📅 𝗦𝗼𝗻𝗱𝗮𝗴 𝟭𝟴 𝗔𝗽𝗿𝗶𝗹
🕒 𝟭𝟱:𝟬𝟬 𝘁𝗼𝘁 𝟭𝟳:𝟬𝟬
📍 𝗠𝗼𝗿𝗲𝗹𝗲𝘁𝗮 𝗞𝗲𝗿𝗸, 𝗣𝗿𝗲𝘁𝗼𝗿𝗶𝗮

27/08/2026

𝗣𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲𝗩𝗼𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳 se vyfde verjaarsdag-produksie @ Moreleta Kerk spog met die 𝗕𝗘𝗦𝗧𝗘 𝗸𝘂𝗻𝘀𝘁𝗲𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀𝗹𝘆𝘀 nóg – ons is verheug om Jo Black, Nádine, Ruan Josh, Monique Steyn, Retief Burger (Luidkeels) en Elme Churr op die verhoog te verwelkom!

💥 Die 𝗯𝗲𝘀𝘁𝗲 𝘀𝗶𝘁𝗽𝗹𝗲𝗸𝗸𝗲 verkoop vinnig,
💰 die 𝗲𝗶𝗻𝗱𝗲 van die maand is hier, én
🤩 jy kan jou kaartjie 𝗮𝗳𝗯𝗲𝘁𝗮𝗮𝗹!

Met trots aan jou gebring deur Voelgoed Media en Finbond Mutual Bank, in samewerking met EPH Group.

🎟️ https://tinyurl.com/PassieVol2027
📅 Sondag 18 April
🕒 15:00 tot 17:00
📍 Moreleta Kerk, Pretoria

21/08/2026

Nog nooit by PassieVol nie?
‼️🌟🔥STAAN die KANS om 4 KAARTJIES te WEN vir 𝗣𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲𝗩𝗼𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳 @ 𝗠𝗼𝗿𝗲𝗹𝗲𝘁𝗮, én ook die VIP-ete saam met Voelgoed Media, kunstenaars en borge by te woon.

𝗦𝗸𝗿𝘆𝗳 𝘀𝗼́ 𝗶𝗻:
1. VOLG ons Facebook-blad
2. TAG die vriende wat jy wil saamneem in die kommentaar

PassieVol se 𝟮𝟬𝟮𝟳-𝗸𝘂𝗻𝘀𝘁𝗲𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀 word eersdaags hier op ons Facebook-blad aangekondig!🎤

🎟️ VoelgoedEvents – https://tinyurl.com/PassieVol2027
📅 Sondag 18 April
🕒 15:00 tot 17:00
📍 Moreleta Kerk, Pretoria

Met trots geborg deur Finbond Mutual Bank, in samewerking met EPH Group.

18/06/2026

PASSIEVOL – die 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧𝗦𝗧𝗘 𝗖𝗵𝗿𝗶𝘀𝘁𝗲𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗽𝗿𝗼𝗱𝘂𝗸𝘀𝗶𝗲 in Afrikaans, word jaarliks by Moreleta Kerk aangebied!

Sondag 18 April 2027 vier ons die VYFDE verjaarsdag-produksie, met die tema “𝗝𝗲𝘀𝘂𝘀, 𝗵𝗲𝗹𝗱𝗲𝗿 𝗠𝗼̂𝗿𝗲𝘀𝘁𝗲𝗿” –
🌟 𝗘𝗲𝗻 vertoning,
🎵 𝘁𝘄𝗲𝗲 ure se musiek,
🎤 𝘀𝗲𝘀 topkunstenaars, en
😇 𝘃𝘆𝗳𝗱𝘂𝗶𝘀𝗲𝗻𝗱 gaste!

Kaartjies het 1 Junie oopgemaak – en ons is goed op pad na 𝟭 𝟬𝟬𝟬 𝗸𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘃𝗲𝗿𝗸𝗼𝗽𝗲!!!

Met 𝗘𝗮𝗿𝗹𝘆 𝗕𝗶𝗿𝗱- 𝗲́𝗻 𝗮𝗳𝗯𝗲𝘁𝗮𝗮𝗹-𝗸𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀 beskikbaar, is daar geen rede om dié geloofservaring mis te loop nie!

🎟️ VoelgoedEvents – kliek op https://tinyurl.com/PassieVol2027
📅 Sondag 18 April
🕒 15:00 tot 17:00
📍 Moreleta Kerk, Pretoria

Met trots geborg deur Finbond Mutual Bank en AFGRI.

12/06/2026

🎉 Baie geluk, Vicky Victor! 🎉🎉
Jy is die gelukkige wenner van ons PassieVol-kompetisie en wen 4 kaartjies na 𝗣𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲𝗩𝗼𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳!
Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem en gestem het vir wie julle volgende jaar op die verhoog wil sien. Ons waardeer julle betrokkenheid en entoesiasme ongelooflik baie. 💕✨

😁𝗘𝗮𝗿𝗹𝘆 𝗕𝗶𝗿𝗱-𝗸𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀 is NOU OOP,
🤩🤩 én 𝗔𝗳𝗯𝗲𝘁𝗮𝗮𝗹-𝗸𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀 is BESKIKBAAR – vanaf slegs R29, met 8 maande om te betaal.
🎟️ VoelgoedEvents – kliek op https://tinyurl.com/PassieVol2027 📆 Sondag 18 April
🕒 15:00 tot 17:00
📍 Moreleta Kerk, Pretoria

Met trots geborg deur Finbond Mutual Bank en AFGRI.

@

29/05/2026

NUUS oor PASSIEVOL ⚡ Die grootste Christelike produksie in Afrikaans is 𝗦𝗼𝗻𝗱𝗮𝗴 𝟭𝟴 𝗔𝗽𝗿𝗶𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳 terug @ Moreleta Kerk – met die tema 🌟 𝗝𝗲𝘀𝘂𝘀, 𝗵𝗲𝗹𝗱𝗲𝗿 𝗠𝗼̂𝗿𝗲𝘀𝘁𝗲𝗿.

Maak seker jy kry die BESTE SITPLEK vir volgende jaar se spesiale 𝗩𝗬𝗙𝗗𝗘 𝘃𝗲𝗿𝗷𝗮𝗮𝗿𝘀𝗱𝗮𝗴-𝗽𝗿𝗼𝗱𝘂𝗸𝘀𝗶𝗲!
😞 VIP-kaartjies is reeds UITVERKOOP,
🙂🙂 𝗘𝗮𝗿𝗹𝘆 𝗕𝗶𝗿𝗱-𝗸𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀 is egter NOU OOP,
🤩🤩🤩 én 𝗔𝗳𝗯𝗲𝘁𝗮𝗮𝗹-𝗸𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀 is BESKIKBAAR – vanaf slegs R29, met 8 maande om te betaal.

🎟️ VoelgoedEvents – kliek op https://tinyurl.com/PassieVol2027
📅 Sondag 18 April
🕒 15:00 tot 17:00
📍 Moreleta Kerk, Pretoria

Met trots geborg deur Finbond Mutual Bank en AFGRI

  ǀ Ons deel graag NÓG FOTO’S van Voelgoed Media se onlangse PASSIEVOL 2026 @ Moreleta Kerk – in samewerking met ons 𝗺𝗲𝗱...
28/05/2026

ǀ Ons deel graag NÓG FOTO’S van Voelgoed Media se onlangse PASSIEVOL 2026 @ Moreleta Kerk – in samewerking met ons 𝗺𝗲𝗱𝗶𝗮-𝘃𝗲𝗻𝗻𝗼𝘁𝗲 ontbytSAKE, Pretoria FM en 𝗹𝗶𝗲𝗳𝗱𝗮𝗱𝗶𝗴𝗵𝗲𝗶𝗱𝘀𝗼𝗿𝗴𝗮𝗻𝗶𝘀𝗮𝘀𝗶𝗲 Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging.

‘n Groot dankie aan ons hoofborge Finbond Mutual Bank en AFGRI wat dit moontlik maak om PassieVol aan te bied! PASSIEVOL 2027 se tema is 🌟 𝗝𝗲𝘀𝘂𝘀, 𝗵𝗲𝗹𝗱𝗲𝗿 𝗠𝗼̂𝗿𝗲𝘀𝘁𝗲𝗿 – EARLY BIRD-KAARTJIES maak op 1 Junie oop 🎟️ kliek https://tinyurl.com/PassieVol2027

  ǀ Hier is FOTO’S van Voelgoed Media se onlangse PASSIEVOL 2026 @ Moreleta Kerk! Dankie aan ons kunstenaars Juanita du ...
26/05/2026

ǀ Hier is FOTO’S van Voelgoed Media se onlangse PASSIEVOL 2026 @ Moreleta Kerk! Dankie aan ons kunstenaars Juanita du Plessis, Ruan Josh, Retief Burger (Luidkeels), Monique Steyn, Heinz Winckler, Chris Else en Elme Churr, asook ons aanbieder Hykie Berg Public Page – julle was wêreldklas! Al die eer aan 𝗝𝗲𝘀𝘂𝘀 𝗱𝗶𝗲 𝗢𝗼𝗿𝘄𝗶𝗻𝗻𝗮𝗮𝗿!

𝗣𝗮𝘀𝘀𝗶𝗲𝗩𝗼𝗹 𝟮𝟬𝟮𝟳 vind plaas op 𝗦𝗼𝗻𝗱𝗮𝗴 𝟭𝟴 𝗔𝗽𝗿𝗶𝗹 om 15:00 @ Moreleta Kerk – EARLY BIRD-KAARTJIES maak op 1 Junie oop 🎟️ kliek https://tinyurl.com/PassieVol202715:00

Met trots geborg deur Finbond Mutual Bank en AFGRI.

Address

1353 De Villebois Mareuil Drive
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PassieVol posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category