Lig en Ritme Fees

Lig en Ritme Fees Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lig en Ritme Fees, Festival, 51 Henry Avenue, Shere, Pretoria.

Die Lig & Ritme Fees is ’n jaarlikse hoogtepunt op Pretoria se kalender – ’n fees van musiek, gemeenskap, kreatiwiteit en hoop waarin ons die Here se Lig en Lewe vier.

Daar is nog kaartjies by die deur beskikbaar. Kom kuier lekker saam vanaf 17:30 by die Teater kafee. ✨
12/08/2026

Daar is nog kaartjies by die deur beskikbaar. Kom kuier lekker saam vanaf 17:30 by die Teater kafee. ✨

Nataniël skrik nie vir koue en reën nie! 😉Kry vandag jou kaartjie vir Nataniël in Concert. Die perfekte reënweer-vermaak...
11/08/2026

Nataniël skrik nie vir koue en reën nie! 😉
Kry vandag jou kaartjie vir Nataniël in Concert. Die perfekte reënweer-vermaak.

🔥Twee vertonings
🔥 12 & 13 Aug | 19:30
🔥 R310 pp (geen onder 14s)
🔥 Kom geniet lekker charcuterie en iets te drinke vanaf 17:30 (R150 vir twee)
🔥 NG Tygerpoort kerkruimte

Kaartjies op Quicket beskikbaar!

Neem asseblief kennis 🚨14 Aug feesdag word uitgestel.
11/08/2026

Neem asseblief kennis 🚨

14 Aug feesdag word uitgestel.

DIE SKATTE IS GEVIND! Hier is die wenners van ons Lig & Ritme Skattejag! 🥁✨🥇 Gerry Visagie — Leersak🥈 Amelia Murray — Sk...
10/08/2026

DIE SKATTE IS GEVIND!

Hier is die wenners van ons Lig & Ritme Skattejag! 🥁✨

🥇 Gerry Visagie — Leersak
🥈 Amelia Murray — Skooltas
🥉 Caitlin Visagie — Skooltas
💰 Andreas Changuion — R1 200 Koopbewys
💰 René Coetzee — R900 Koopbewys

Baie geluk aan elkeen van julle! 🥳🙌
Ons hoop julle geniet julle pryse!

’n Groot dankie aan ons awesome borge wat pryse geskenk het en staanplekke vir ons bakens beskikbaar gestel het. Julle het gehelp om die Skattejag ekstra spesiaal te maak! ❤️

🙏 Dankie aan:
• Maribu Leather Maribu Leather
• Weelie Weelie
• In Shere Lifestyle Centre In Shere Lifestyle Centre
• Flattery The Flattery
• PLTFRM PLTFRM Hazeldean

05/08/2026

Ons is só reg vir die langnaweek wat kom dat jy nou slegs TWEE bakens hoef te vind om in te skryf vir die Lig en Ritme Fees skattejag kompetisie! 📍🔥 Daar is lekker pryse op die spel!

Op die buitelug-verhoog! 🔥Lig en Ritme Fees 2026 👏🏻 14 Aug Tygies Hoërskool Waterkloof
04/08/2026

Op die buitelug-verhoog! 🔥
Lig en Ritme Fees 2026 👏🏻
14 Aug

Tygies Hoërskool Waterkloof

Dit is naweek en tyd vir skattejag! 📍 Lekker pryse op die spel. ✨Wees 'n bok vir sports en neem deel!
31/07/2026

Dit is naweek en tyd vir skattejag! 📍

Lekker pryse op die spel. ✨
Wees 'n bok vir sports en neem deel!

Address

51 Henry Avenue, Shere
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lig en Ritme Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lig en Ritme Fees:

Shortcuts

Share

Category