09/09/2026
๐จ WAARSKUWING โ PASOP VIR โN VENUE-SCAM! ๐จ
Neem asseblief kennis dat โn scammer Bosparadys Venue se fotoโs gebruik om โn venue teen spotgoedkoop pryse te adverteer.
Die persoon adverteer onder name soos โDevon Worksโ en โNew Ageโ, en daar kan moontlik nog ander vals name gebruik word. Hy noem dat hy die nuwe eienaar van Bosparadys venue is.
๐ Selfoonnommer wat gebruik word: 083 497 9551
Moet asseblief nie enige geld betaal voordat jy seker gemaak het dat die venue werklik bestaan en dat jy met die regte eienaar kontak het nie.
My raad aan almal wat โn venue bespreek: โ
Gaan kyk persoonlik na die venue voordat jy betaal.
โ
Bevestig die venue se ligging en bestaan.
โ
Kontak die venue deur โn betroubare, amptelike kontaknommer of bladsy.
โ
Wees veral versigtig met pryse wat te goed klink om waar te wees.
Ek plaas hierdie waarskuwing sodat niemand onnodig geld verloor nie. Deel asseblief hierdie boodskap om ander mense te waarsku.