01/05/2026
IS JY REG VIR DIE LEKKERSTE KUIER VAN DIE JAAR? ๐๏ธ๐ฅ
Haak daai karavaan, pak die tent in en bring die hele gesin! Ek nooi julle persoonlik uit na my volgende Kuier Kamp by die pragtige ATKV Buffelspoort.
Verwag โn naweek propvol:
๐ค Musiek en pret saam met my en spesiale gasteโฆelkeen van julle.
๐ Swem, speletjies en aktiwiteite vir die kinders
๐ฅฉ Heerlike kuiers rondom die braaivleisvuur
๐ โn Jolige atmosfeer wat jy nรชrens anders kry nie!
๐
Datum: 12 - 16 Junie 2026
๐ Plek: ATKV Buffelspoort
Bespreek nou om teleurstelling te voorkom!
๐ง Navrae & Besprekings: [email protected]
๐ Skakel: 014 572 1000
Sien julle daar! ๐โจ