Koffie en Chocolate Ervaring
- Home
- South Africa
- Potchefstroom
- Koffie en Chocolate Ervaring
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Koffie en Chocolate Ervaring, Festival, Potchefstroom.
Address
Potchefstroom
2520
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Koffie en Chocolate Ervaring posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Category
Koffie en Chocolate Ervaring
NG Potch Wes bied aan ons jaarlikse Koffie en Chocolate Ervaring! Hierdie is veel meer as net ‘n proe sessie, dit is ‘n ware ervaring! Hier kan ‘n wye verskeidenheid koffies geproe word wat vars gemaak word. Beleef die proses, sien hoe die bone voor jou gerooster word, leer oor die verskillende grade en proe jou gunstelinge! Met verskeie uitstallers sal enige sjokolade liefhebber hier tevrede uitstap. Stalletjies is interaktief met meesters wat kennis deel en jou deel maak van die proses. Sangers en kunstenaars tree heeltyd op in beide die groot saal en die kuier area waar kos en (natuurlik!) koffie te geniet is.