Pad.langs

Pad.langs Pad.langs is ons IetsieAndersPlekkie geleë op die Modderdampad by Potchefstroom. Kontak ons vir n gratis kwotasie vir jou volgende IetsieAndersFunksie!

29/05/2026

Platter to Share💪
🍖🔥 Lus vir iets… maar jy weet nie wat nie?

Hierdie platter to share het alles wat jy nodig het — sappige vleis wat sommer van die been afval, groot geure en genoeg om te deel (of nie 😅).

Een ding is seker:
👉 jy gaan nie spyt wees nie.

Haastig oppad?Kry sommer jou gesonde ontbyt in ’n takeaway by Pad.langs. Vars vrugte, romerige jogurt en daardie lekker ...
27/05/2026

Haastig oppad?
Kry sommer jou gesonde ontbyt in ’n takeaway by Pad.langs.

Vars vrugte, romerige jogurt en daardie lekker hawermout wat jou langer aan die gang hou. ☕✨

Want vinnig hoef nie ongesond te wees nie.

🥑🍳 Wat is beter as ’n sagte poached egg op 'n vars avokadopeer broodjie?Miskien net twee daarvan… met ’n warm koppie Pad...
25/05/2026

🥑🍳 Wat is beter as ’n sagte poached egg op 'n vars avokadopeer broodjie?

Miskien net twee daarvan… met ’n warm koppie Pad.langs koffie langsaan. ☕✨

Vars, eenvoudig en perfek gemaak.

22/05/2026

Vars. Gesond. Smaakvol.
Dis presies wat jy by Pad.langs gaan kry.
Van ongelooflike slaaie tot wraps, sliders en burgers — alles vars gemaak en vol geur. 🌿🍔
Kos wat goed lyk, goed proe en jou goed laat voel.

Pad.langs is gemaak vir families.Terwyl mamma en pappa rustig koffie drink, kan die kinders veilig rondhardloop, speel e...
20/05/2026

Pad.langs is gemaak vir families.
Terwyl mamma en pappa rustig koffie drink, kan die kinders veilig rondhardloop, speel en fiets ry. 🌿

Want die lekkerste kuierplekke is dié waar almal welkom voel. 💛

Werk & Vergader by Pad.langs🙌💻Meer inspirasie nodig?Pad.langs is die perfekte plek vir vergaderings, kreatiewe denke of ...
18/05/2026

Werk & Vergader by Pad.langs🙌

💻Meer inspirasie nodig?

Pad.langs is die perfekte plek vir vergaderings, kreatiewe denke of sommer net om jou laptop oop te slaan en rustig te werk.

En die beste deel?
Die koffie hou die idees aan die vloei. 😉

17/05/2026
15/05/2026
15/05/2026

Best Coffee at Pad.langs

14/05/2026

Hoekom proe Pad.langs se koffie anders?☕

Want ons glo goeie koffie begin by kwaliteit.
-Vars gemaalde bone
- MilkLAB melk alternatiewe
- Met liefde gemaak, elke keer

Dis nie net koffie nie… dis ’n ervaring in ’n koppie.

Address

Plot 91 Vyfhoek
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30
Tuesday 06:00 - 17:30
Wednesday 06:00 - 17:30
Thursday 06:00 - 17:30
Friday 06:00 - 17:30
Saturday 06:00 - 14:00
Sunday 06:00 - 12:30

Telephone

+27829394842

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pad.langs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pad.langs:

Share