17/07/2026
Klein Katryn, Elke viering verdien ’n plek met karakter, warmte en styl.
Klein Katryn is uniek – ’n intieme venue met sy eie besondere atmosfeer waar mooi herinneringe geskep word. Of jy nou ’n verjaarsdag, babatee, kombuistee, troue, verlowing, korporatiewe funksie of enige spesiale geleentheid beplan, ons skep die perfekte ruimte vir jou en jou gaste.
Met plek vir tot 40 gaste bied Klein Katryn die ideale balans tussen elegant, knus en onvergeetlik. Kom vier die klein oomblikke wat die grootste herinneringe word🖤