Bosveld Boerefees

Bosveld Boerefees Pietersburg se eerste BOEREFEES!

🧡💛💚
19/06/2024

🧡💛💚

Dis die laaste dag wat julle ons uitstekende uitstallers en lekker kos stalletjies kan ondersteun! Join ons dan 16:00 va...
15/06/2024

Dis die laaste dag wat julle ons uitstekende uitstallers en lekker kos stalletjies kan ondersteun! Join ons dan 16:00 vanmiddag vir die rugby semi-finaal en dan begin die show met Ivan Roux SA en Brendan Peyper om 18:00 🍻

Join ons Saterdag 16:00 vir die URC semi-finaal op die groot skerm, voor die vertonings begin🍻
12/06/2024

Join ons Saterdag 16:00 vir die URC semi-finaal op die groot skerm, voor die vertonings begin🍻

11/06/2024

Do you have plans the 14th & 15th June 2024?

Now you do!
Come visit us at the Bosveld Boerefees , stall C2.
We have some great Fathers day gifts for those 5 star dads out there!

Die fees is op ons hakke! Hier is bietjie meer inligting oor ons vertonings.Vrydag, 14 Junie 2024-Die hekke open 09:00 v...
11/06/2024

Die fees is op ons hakke! Hier is bietjie meer inligting oor ons vertonings.

Vrydag, 14 Junie 2024
-Die hekke open 09:00 vir feesgangers om ons groot verskeidenheid stalletjies te ondersteun en geniet.
-Vertoning deur Armand Hofmeyr begin om 18:00
-Vertoning deur Demi Lee Moore begin om 20:00
-Ons het verskeie kos stalletjies en 'n kroeg so GEEN DRINK- OF EETGOED word van buite toegelaat nie.

Saterdag, 15 Junie 2024
-Die hekke open 09:00 vir feesgangers om ons groot verskeidenheid stalletjies te ondersteun.
-Vertoning deur Ivan Roux SA begin om 18:00
-Vertoning deur Brendan Peyper begin om 20:00
-Ons het verskeie kos stalletjies en 'n kroeg so GEEN DRINK- OF EETGOED word van buite toegelaat nie.

Onthou om lekker warm aan te trek en pak maar 'n kombersie in, dis koud 🥶

Kaartjies beskikbaar aanlyn by Webtickets en by die hekke.

Ons sien julle daar!

Dis fees week en ons is so opgewonde! Ons het lekker karnavalritte, springkastele en nog vele meer vir die kinders om te...
09/06/2024

Dis fees week en ons is so opgewonde! Ons het lekker karnavalritte, springkastele en nog vele meer vir die kinders om te geniet 🍿

🩸🩸🩸🩸🩸
07/06/2024

🩸🩸🩸🩸🩸

Address

Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Boerefees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bosveld Boerefees:

Shortcuts

Share

Category